Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Op-en-Af

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R360 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat daar trappe na die eenheid lei en dit mag onveilig wees vir gaste met gestremdhede, bejaarde gaste of klein kinders.
Hierdie eiendom is troeteldiervriendelik, maar slegs indien vooraf gereël. Klein en mediumgrootte honde en katte is welkom. Let asb. dat die eiendom omhein is en gaste nie toegelaat word om hul troeteldiere alleen buite te los nie. Daar is ook 'n addisionele troeteldierfooi betaalbaar per bespreking.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panorama-straat 19, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08524d5ebf756180636543c60e111c695545020040e66db0611ad6659942f7d0e4abd7861023245e6c8858b8bf3ed4b12031?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 19 Panorama Street Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.084624690693 22.971716763615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang