Oppi Plaas
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536 Sabiepad, langs Casa Do Sol, Oppi Plaas, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oppi Plaas Abek is 'n litchi- en makadamianeutplaas wat oor die pragtige Sabieriviervallei en op die berge uitkyk. Die volledig toegeruste kothuise vir 2 of 'n gesin van 4 of 5 waarborg gerieflike verblyf met 'n slaapkamer, badkamer, kombuis, sitkamer en patio. Die kombuis het 'n gasstoof en daar is 'n battery-rugsteunkragstelsel vir gebruik tydens beurtkrag en ander kragonderbrekings.
Maaltye kan by nabygeleë restaurante geniet word. Daar is heelwat bekende besienswaardighede. Die Krugerwildtuin is 15 min se ry ver.
Elke kothuis het 'n oopplan-woonkamer, 'n badkamer en stoep met 'n braai-area. Daar is ook 'n toesluitmotorhuis.
Let asb. dat gaste hul eie swemhanddoeke en toiletware moet bring.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sandy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- R536 Sabiepad, langs Casa Do Sol, Oppi Plaas, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Oppi Plaas het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536 Sabiepad, langs Casa Do Sol, Oppi Plaas, Hazyview, 1242, Mpumalanga