Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Plaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 54 resensies vir Oppi Plaas
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Pierre T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre T

Relaxing.

Beautiful, calm and peaceful.

Jaco O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O

Skoon, netjies, gerieflik met alles wat jy nodig het. Absolute waarde vir geld.

Baie netjies, skoon en gemaklik, baie vriendelike eienaars. Absolute waarde vir geld. Sal vir seker weer hier bly.

Lawrence M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence M

Very good.

The place is so quiet and so easy to get to. I was not staying there for the whole day; I was just coming in the evening to rest.

Jolanda N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda N

Ontspan op die plaas.

Dit was rustig en ontspannend.

Stafford M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stafford M

Tranquil.

Very quite and beautiful area.

Johan N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Onvriendelike en onpersoonlike personeel. Verblyf aanvaarbaar.

By aankoms geen persoon aan diens of beskikbaar. Geen verwelkoming of enige vriendelike ontvangs nie. Inteendeel, nors manspersoon opwagting gemaak. Verblyf was heel skaflik in ag genome plaasomgewing. Moet beslis menseverhoudings ernstig aanspreek en opknap.

Oppi Plaas se terugvoer

Ons is regtig jammer oor die manier wat jy ontvang is en neem jou opmerkings in ag.

Oppi Plaas
Esther M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther M

Refreshing.

We really enjoyed our stay. It was like home away from home. Sandy was very helpful and friendly.

Martie K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie K

Baie geniet, stil en rustig

Goeie ligging, maklik bekombaar. Sal dit beslis aanbeveel.

Trudie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie V

Baie hartlik ontvang deur Sandy.

Sandy baie dankie vir 'n rustige week by julle. Het elke dag ingery wildtuin toe. Baie toeganklik. Baie netjies en baie goed toegerus. Nogmaals baie dankie Sandy ons kom definitief weer.

Oppi Plaas se terugvoer

Dankie Trudie vir jul besoek hier by ons. Bly dat jul dit so baie geniet het.

Oppi Plaas
Johan B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Skoon, netjiese, vriendelike diens.

Sanday doen meer as 'n gewone gasvrou. Het vir ons van die heerlikste koejawels gegee.

Annelie D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D

Dit was baie lekker.

Ons is vriendelik en gasvry ontvang. Die plek is baie goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Pragtige natuur en rustige omgewing.

James B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James B

Awesome

Very peaceful, and the environment is great.

Elsa S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa S

Netjiese en bekostigbare verblyf.

Ons verblyf was baie aangenaam. Die chalet is baie netjies, skoon en goed toegerus. Oppi Plaas is geleë in baie rustige stil omgewing tusseen vrugtebome. Die eienaar was baie gasvry en het ons baie welkom laat voel. Het baie lekker gebly en kan dit aanbeveel.

Leo R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leo R

Baie stil en rustig, jy rus baie lekker.

Die kombuis het nie alle nodige implemente nie, en die panne was nie baie skoon nie. Daar is gelukkig TV, WiFi en 'n mikrogolfoond. As jy wil hê jou huisie moet skoongemaak word dan moet jy ekstra betaal.

Oppi Plaas se terugvoer

Dankie vir jul besoek hierby ons Leo.
Jammer oor die panne, daar sal definitief daaraan andag gegee word. En dit is korrek ons doen nie daaglikse skoonmaak nie, maar sou u dit wil hê kan u daarvoor vra teen 'n ekstra fooi.

Oppi Plaas
Marelize M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize M

Vriendelik, rustig en baie skoon en netjies.

Dit is 'n baie geskikte plek om te oornag voordat 'n mens die wildtuin besoek.

Oppi Plaas se terugvoer

Dankie vir julle in kuiertjie hier by ons. Was heerlik om julle te ontmoet.

Oppi Plaas
Raymond D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond D

Goed toegerus, vriendelike diens.

Geriewe is bo verwagting en netheid is uitstekend.

Cindy V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V

Week wegbreek saam man.

Puik waarde vir geld. Alles wat saak maak was eerste klas - lekker warm stort elke keer met goeie water druk en heerlike bed en ten volle toegerus.

Oppi Plaas se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Dit was heerlik om julle te ontmoet en julle as gaste hier by ons te verwelkom.

Oppi Plaas
Andre P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre P

Bekostigbaar.

As jy in Hazyview-omgewing wil tuisgaan teen 'n bekostigbare prys is hierdie die plek vir jou. Heerlike, rustige omgewing en dis doodstil in die aand. Vat net genoeg insekafweereder saam, want daar is baie goggas. Sandie het ons baie vriendelik ontvang.

Helen H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen H

Baie oulike plek met 'n uitsig oor die plaas.

Netjiese, gemaklike huis in 'n pragtige en stil omgewing. Die huis was meer as ruim genoeg vir 5 mense. Naby genoeg aan Hazyview en die Krugerwildtuin. Die eienaars was vriendelik en hulpvaardig en alles was baie skoon. Die kinders almal ouer as 10 jaar het lekker geswem en ons kon hulle van ons stoep af dophou. Ons het veilig gevoel al die deure het hekke en daar was ook 'n alarmstelsel wat ons nie gebruik het nie. Daar is ook motorhuise wat kan sluit vir jou kar of sleepwa.

Oppi Plaas se terugvoer

Hi Helen,
Baie dankie vir jul kuier hier by ons, dit was vir my 'n voorreg om jul te ontmoet. Geseënde 2020 vir julle.

Oppi Plaas
Jaco V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Well equipped and clean accommodation close to Hazyview. The service was excellent and friendly.

We really enjoyed our stay at Oppi Plaas and will visit again.

Oppi Plaas se terugvoer

Hi Jaco,
It was lovely meeting you looking forward to your next visit. Have a blessed Christmas.
Regards,
Sandy

Oppi Plaas
Marike K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike K

Rustige en natuurskone ontspanning op die plaas.

OppiPlaas is gerieflik geleë net buite Hazyview en bied maklike toegang tot die dorp, die Krugerwildtuin, en die Blyderiviervallei. Die plaas self is goed onderhou en toegerus, en terwyl jy daar is voel dit asof die gejaag van die lewe nie by jou kan uitkom nie. Die stoep van die eenheid waar ons gebly het was vir my die lekkerste ‘vertrek’. Jy kan lekker in die oggend daar sit met ‘n koppie koffie en kyk hoe die son opkom.

Sonja L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L

Rustig en ontspanne.

Oppi Plaas is rustig en stil. Baie naby aan die Krugerwildtuin en Graskop en die pragtige Panoramaroete. Dis ook langs die Elephant Sanctuary wat 'n moet is vir elke besoeker aan die area. Die eienaars is gasvry en het ons dadelik welkom laat voel. Sal Oppi Plaas aanbeveel vir toekomstige gaste.

Oppi Plaas se terugvoer

Baie dankie vir jul kuier dit was heerlik om jul te ontmoet.
Dankie vir die positiewe terugvoering. Sien uit daarna om jul in die toekoms weer te sien.

Oppi Plaas
Douglas H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas H

Excellent. Warm heartedly welcomed.

I will recommend any traveller anytime any day to stay at Oppi Plaas. Peaceful and quiet environment to stay. Close to Kruger National Park and beautiful scenery. I'm from the West Coast, Cape Town and can tell you it's value for money. Hosts are brilliant couple.

Yolanda C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda C

Oppi Plaas was goeie waarde vir geld!

Wat ons ervaar het, was uitstekend! Sandy en haar gesin het ons gasvry ontvang en baie welkom laat voel.

Esther V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Esther V

Uiters vriendelik en behulpsaam. Selfs na 6 uur die aand.

Die eienaar was baie behulpsaam. Het selfs 'n ekstra bed kom oortrek. Die kombuis was goed toegerus. Alles was baie skoon en netjies en gerieflike matrasse. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Oppi Plaas se terugvoer

Goeie dag Esther,

Dankie vir jul kuiertjie. Sien uit om jul weer op 'n later stadium weer te sien.

Oppi Plaas
Susan J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan J

Baie mooi en netjies vriendelike mense en waghond.

Die moeite werd, baie skoon en netjies.

Oppi Plaas se terugvoer

Baie dankie, dit was heerlik om julle te ontmoet. Kom kuier gerus gou weer.

Oppi Plaas
Eddy D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddy D

Lekker gebly, sal aanbeveel en weer daar bly.

Gerieflik naby aan wildtuin.

Julie H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julie H

Vriendelike ontvangs, rustige verblyf.

Goed geleë vir dagbesoek aan Krugerwildtuin en ander besienswaardighede in die omgewing.

Louis M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

'n Goeie balans tussen bekostigbaarheid en gerief. Alles wat jy nodig het om te kan uitspan vir die aand.

'n Baie, baie goeie opsie as mens 'n oornag plek soek na die Kruger Wildtuin se toegangshekke in die suide. Die eenheid is basies, maar silwer skoon, veilig en gerieflik.

Oppi Plaas se terugvoer

Hi Louis.
Dankie vir jou jul terug voering.
Sien uit na jul volgende kuiertjie.

Oppi Plaas
Lynette K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette K

It's perfect for an overnight stop.

It's neat, clean and tidy and good value for money. However we got the impression that we were not expected as the fridge had not been switched on prior to our arrival. We will definitely use this accommodation again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ideaal vir oornagverblyf.

Dit is netjies, skoon, en goeie waarde vir geld. Maar ons het die idee gekry hulle het ons nie verwag nie want die yskas was af. Ons sal definitief weer hier bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Oppi Plaas se terugvoer

Hi, thank you for your visit.
I am sorry about the impression that you had that you where not expected.
You were right, I had lost track of the time and as a result I had not put on the fridge yet.
Sorry about that. Please do come again soon.

Oppi Plaas
Dries V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries V

Werklik baie aangenaam.

Skoon, netjies, alles wat nodig is binne die eenheid. Werklik aangenaam gewees om daar oor te bly!

Sandra C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra C

Vir die prys en om net op pad te oornag, was Oppiplaas baie geskik.

Aangename, vriendelike ontvangs. Goeie waarde vir 'n veilige oornagplek. Mooi omgewing.

Oppi Plaas se terugvoer

Beste Sandra,

Baie dankie vir die terugvoering. Julle kan gerus weer kom wanneer julle hier in die Laeveld kom kuier.

Oppi Plaas
Amelia L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amelia L

Heerlike plaasatmosfeer en gasvryheid!

Die huis se dekor is baie oud, maar baie skoon en veral die linne was kraakvars. Die waterdruk was sterk en daar was genoeg warm water. Die stoof is egter 'n probleem: van die plate het die krag uitgeskop en nie gewerk nie en die oond was stukkend. Ongelukkig het dit gereën en moes ons binne kos maak. Daar is 'n pragtige braaiplekkie. Die toesluitmotorhuis was 'n bonus. Ons het die vriendelike swart hond geniet wat by ons op die stoep kom kuier het!

Oppi Plaas se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ek sal dadelik aandag aan die stoof gee. Kom kuier gerus weer.

Oppi Plaas
Karien P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien P

Rustige wegbreek.

Pragtige plek! Sal beslis weer (vir langer) terugkeer.

Rina S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S

Paasnaweek-wegbreek.

Vanaf die maak van die bespreking tot ons vertrek het ons baie goeie en vriendelike behandeling ontvang. Ons het heerlik gebly en sal dit beslis aanbeveel.

Jan V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Lekker wegbreek vir naweek!

Dit was baie stil en rustig hier op die plaas en dit is omtrent by alles gevestig. Die omgewing en die natuur is so pragtig, veral die lutsie bome om die wonings. DIT is nou die plek waar jy kan gaan rus.

Riechelle P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riechelle P

Ons het een aand lekker op Oppi Plaas gebly op pad na die Krugerwildltuin.

Die diens was baie vriendelik en effektief. Oppi Plaas is baie kindervriendelik!

Charlotte G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte G

Great value for money.

Everything was clean and we enjoyed our stay. The decor could be more up to date.

Maureen E - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen E

Stunning room

Charming host, great breakfast. Splendid packed breakfast hamper and love it.

Herman V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Recommendable

We enjoyed peace and tranquillity while here. It was just plain lekker!

Marietjie D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D

Ons het dit vreeslik geniet!

Vriendelike diens! Ons kan nog steeds nie uitgepraat raak oor hoe ons dit geniet het nie. As ons weer 'n draai maak in julle area sal ons beslis daar bly.

Michelle J - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J

Gemaklik, netjies en skoon!

Ons het baie lekker gebly. Vriendelike diens! Die plek is skoon en netjies en beskik oor alles wat mens nodig het.

Nellie P - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie P

Rustige atmosfeer - veilig en baie netjies!

Ons het heerlik gekuier; skoon en netjies; rustig; alles wat jy nodig het, is daar; die mense is vriendelik, maar niemand pla jou nie; jy is in die natuur.

Ada B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ada B

Martie het ons baie gasvry ontvang, dit was so 'n tipiese plaasvakansie gewees.

Die vakansie op Oppi Plaas was baie lekker, heel rustig, skoon en daar was 'n baie skoon swembad waarin ons kon afkoel. Ons het ook baie veilig gevoel daar ... Sal defintief weer daar gaan bly.

Anthony M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony M

Affordable, neat, clean, and in the right location for a stop over at Kruger Park

We were well received, attended to and had a good nights rest before continuing our journey. Will use this venue again as a stop over when next in the area. Very affordable, and easy to locate, and within easy reach of Hazyview.

Gail H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gail H

Great restful stopover

Lovely spot to unwind. Clean, comfy and spacious unit with amazing views. Definitely would make this a place to stay again. Thank you, Martie for your welcome. Gail and Lynn.

Daleen D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D

Die huisie is lekker ruim, netjies en goed toegerus.

Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die huisie is lekker ruim en netjies en goed toegerus. Ons het heerlik op die stoepie gesit en eet, en uitgekyk op die boorde. Dit is werklik waarde vir geld. Ek sal mense aanbeveel om daar oor te bly.

Keith S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith S

Baie gerieflik ...

Ons sal weer kom!

Ronel S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Rustig, mooi en 'n lekker ontspannende plek

Pragtige plek en rustig om te bly. Al probleem wat ek kon ondervind, was dat daar in die blyplek ingegaan word maar niks was skoon gemaak nie. Dit was 'n Sondag en daar was geen skoonmakers nie. Ek sal egter die plek aanbeveel want dit is mooi, rustig en vriendelike diens.

Elna T - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna T

Rustig, netjies en gerieflike oornagverblyf!

'n Mooi omgewing met 'n stil area en goedversorgde verblyf!

Frikkie V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frikkie V

Dit was uitstekend!

Dit was waarde vir geld. Die omgewing is baie rustig en die mense is baie vriendlik en behulpsaam. Baie dankie aan die gasvrou; ons sal beslis weer kom.

Lucinda S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lucinda S

Teleurgesteld.

Het meer verwag, was teleurgesteld.

Gerrie B - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie B

Baie vriendelike ontvangs deur Martie, rustige atmosfeer en woonstel goed toegerus!

Ek en my vrou het 'n paar dae van absolute rus nodig gehad, en het op akkommodasie by Oppi Plaas besluit. Dit was 'n wyse besluit, want ons kom nie veel weg van 'n besige lewe nie en dit was so lekker om daar te ontspan in die stilte van 'n plaasomgewing. Pragtige tuine asook swembad (ons het ongelukkig nie geswem nie, maar volgende keer!)Die woonstel was netjies met skoon beddegoed, eetgery, yskas, stoof en mikrogolfoond. Ons beveel enigeen aan om gerus Oppi Plaas te prober teen tariewe wat nog deur gewone Suid-Afrikaners bekostig kan word. Dit is sentraal geleë in die Hazyview-omgewing en vandaar (na 'n heerlike nagrus) kan vele aktiwiteite en besienswaardighede in die nabye omgewing gedurende die dag bereik word.

Hardus W - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus W

Rustig!

'n Baie rustige en mooi plek!

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536 Sabiepad, langs Casa Do Sol, Oppi Plaas, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0eb110a4b47bb2e1353b0d35626f6b8630b32a32a95fb0db53e6ad80b69b46b24c85322beff6bfe96117b759f7379d44fb4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 R536 Sabie Road next to Casa Do Sol Oppi Plaas 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.042606066833 31.075174334988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang