Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppie Vallei

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Nic D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie aangename kuier. John en Mariza is 'n baie spesiale en gasvrye paartjie. John en Mariza was ongelooflik hulpvaardig. John het uit sy pad gegaan om my te help om die boot wat ek in Port Elizabeth kom haal het, padvaardig te kry. Nieteenstaande dat daar nie eintlik plek was om die boot te parkeer nie, het hy sy voertuig buite op straat parkeer om plek te maak vir die boot. John het fisies gehelp om die sleepwa reg te kry vir die lang pad huistoe. Op pad huis toe het hulle in kontak met ons gebly om te hoor hoe ons vorder. Die kamer is meer as net 'n kamer. Die eenheid bestaan uit 'n ruim sitkamer, kombuis met 'n eenplaatstoof, mikrogolf, yskas en ketel, slaapkamer met 'n dubbelbed en badkamer en suite met toilet en stort. Dit is die grootste B&B-kamer wat ek nog ooit teegekom het. Alles was skoon en netjies. Ek kan Oppie Vallei hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-ann M
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Very enjoyable. The hosts John and Mariza were very welcoming and friendly. They went out of their way to drop some stuff off that we left behind. Will definitely be back when we are in PE again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen T
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Loved it Will definitely be back. Very comfy unit and close to everywhere that I needed to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rain Bailey C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Comfortable, easy access, private, considerate. I enjoyed the smart TV and how easily I could access Netflix while chilling on the bed. I was offered privacy at all times and kind consideration from the hosts, as well as simple, clear communication regarding the flat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetetia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Heerlik, stil en rustig. Vriendelike gasheer en gasvrou. Gasheer en -vrou is so vriendelik. Mens kom nie weg daar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faaizah H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Pleasant and met our expectations. We had a very peaceful and comfortable stay. Mariza and her husband are warm, welcoming and accommodating hosts. Would highly recommend them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jani V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Gerieflik, vriendelike gashere, waarde vir geld, veiligheidsbewus. Ons gashere was vriendelik, besorg en behulpsaam. Dit was lekker om sommer van die woonstelletjie af te werk (WiFi was betroubaar en vinnig), omgewing was stil, en die mooi tuin-uitsig was wonderlik (November). En wat 'n lekker woonbuurt: skoon en oop met klomp drawwers vroegoggend/laatmiddag - ek het selfs vroualleen naby die huis gaan draf. Vir die doel van ons besoek was dit 10-15min van alles af, dus baie gerieflik geleë. Ons sal beslis weer hier oorbly as ons weer in PE moet wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Ons kan John en Mariza nie genoeg bedank vir hul gasvryheid nie. Die in- en uitdra van al ons bagasie by hul huis na ons motorongeluk en die vervoer na die lughawe deur hulle albei was 'n wonderlike belewenis. John se verdere moeite aangegaan om ons te help om, met al ons bagasie, 'n huurmotor by die lughawe in ontvangs te kan neem word opreg waardeer. Dankie, dankie, dankie is al wat ons kan sê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Baie netjies, goed toegerus, goeie area. Die blyplek was baie netjies en goed toegerus. Gasvrou se heerlike tuisgemaakte beskuit was 'n bonus. Ook koffie, tee en melk voorsien. Stoepie gaan na buite met lieflike tuin en uitsig oor die vallei. Rustige omgewing. TV (met Netflix) in die slaapkamer en goeie WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ken C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Gemaklik en gerieflik. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Graham-laan 27, Glenhurd, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc79818d25a0a49b36036880cd3f50f51b215ee46d0db2435602497c1897cddc81e774d7b5a6aced5af4958b8df554fdd86a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 27 Peter Graham Avenue Glenhurd 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.96149 25.5695799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang