Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppie Vallei

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir Oppie Vallei
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nic D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic D

Baie aangename kuier. John en Mariza is 'n baie spesiale en gasvrye paartjie.

John en Mariza was ongelooflik hulpvaardig. John het uit sy pad gegaan om my te help om die boot wat ek in Port Elizabeth kom haal het, padvaardig te kry. Nieteenstaande dat daar nie eintlik plek was om die boot te parkeer nie, het hy sy voertuig buite op straat parkeer om plek te maak vir die boot. John het fisies gehelp om die sleepwa reg te kry vir die lang pad huistoe. Op pad huis toe het hulle in kontak met ons gebly om te hoor hoe ons vorder. Die kamer is meer as net 'n kamer. Die eenheid bestaan uit 'n ruim sitkamer, kombuis met 'n eenplaatstoof, mikrogolf, yskas en ketel, slaapkamer met 'n dubbelbed en badkamer en suite met toilet en stort. Dit is die grootste B&B-kamer wat ek nog ooit teegekom het. Alles was skoon en netjies. Ek kan Oppie Vallei hoogs aanbeveel.

Lee-ann M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann M

Very enjoyable.

The hosts John and Mariza were very welcoming and friendly. They went out of their way to drop some stuff off that we left behind. Will definitely be back when we are in PE again.

Helen T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen T

Loved it Will definitely be back.

Very comfy unit and close to everywhere that I needed to be.

Rain Bailey C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rain Bailey C

Comfortable, easy access, private, considerate.

I enjoyed the smart TV and how easily I could access Netflix while chilling on the bed. I was offered privacy at all times and kind consideration from the hosts, as well as simple, clear communication regarding the flat.

Laetetia B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetetia B

Heerlik, stil en rustig. Vriendelike gasheer en gasvrou.

Gasheer en -vrou is so vriendelik. Mens kom nie weg daar nie.

Faaizah H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faaizah H

Pleasant and met our expectations.

We had a very peaceful and comfortable stay. Mariza and her husband are warm, welcoming and accommodating hosts. Would highly recommend them.

Jani V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani V

Gerieflik, vriendelike gashere, waarde vir geld, veiligheidsbewus.

Ons gashere was vriendelik, besorg en behulpsaam. Dit was lekker om sommer van die woonstelletjie af te werk (WiFi was betroubaar en vinnig), omgewing was stil, en die mooi tuin-uitsig was wonderlik (November). En wat 'n lekker woonbuurt: skoon en oop met klomp drawwers vroegoggend/laatmiddag - ek het selfs vroualleen naby die huis gaan draf. Vir die doel van ons besoek was dit 10-15min van alles af, dus baie gerieflik geleë. Ons sal beslis weer hier oorbly as ons weer in PE moet wees.

Frik V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V

Ons kan John en Mariza nie genoeg bedank vir hul gasvryheid nie.

Die in- en uitdra van al ons bagasie by hul huis na ons motorongeluk en die vervoer na die lughawe deur hulle albei was 'n wonderlike belewenis. John se verdere moeite aangegaan om ons te help om, met al ons bagasie, 'n huurmotor by die lughawe in ontvangs te kan neem word opreg waardeer. Dankie, dankie, dankie is al wat ons kan sê.

Michelle K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K

Baie netjies, goed toegerus, goeie area.

Die blyplek was baie netjies en goed toegerus. Gasvrou se heerlike tuisgemaakte beskuit was 'n bonus. Ook koffie, tee en melk voorsien. Stoepie gaan na buite met lieflike tuin en uitsig oor die vallei. Rustige omgewing. TV (met Netflix) in die slaapkamer en goeie WiFi.

Ken C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken C

Gemaklik en gerieflik.

Sal beslis weer besoek.

Gill G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gill G

Very comfortable stay.

Very accommodating and quiet location.

Lorinda D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda D

Awesome stay.

Mariza and John were wonderful hosts. So helpful and friendly. The flatlet was clean, had everything we needed. Beautiful garden and stunning view. Definitely our new place for staying over in PE.

Thomas R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas R

Friendly hosts and a lovely room and garden. Quiet and clean.

I would highly reccomend Oppie Vallei to any vistor to P. E. The hosts are caring, friendly and and the suburb in also very nice to take a walk. I enjoyed being on the edge of the valley with the view from Marize and Johns beautiful garden and home. Great stay!

Charissa P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charissa P

The owners are very friendly. I slept peacefully.

Very quiet place with a beautiful garden. Value for money.

Sue L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue L

Alles was baie goed en ons sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Die tuin is pragtig met 'n mooi uitsig oor die vallei, die area is rustig en die ligging was perfek vir ons. Naby winkels.

Marlouise S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlouise S

Voel soos 'n huis weg van die huis. Baie lekker en stil, perfek vir 'n wegbreek.

Perfek vir 'n paartjie wat stil en alleen tyd soek. Mooi skoon en netjies. Sal beslis weer gaan.

Jauntelle B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jauntelle B

Baie vriendelike ontvangs gehad en hulle was baie behulpsaam. Hulle gee regtig om.

Die tannie en oom het hulle braai vir ons geleen en sommer als wat nodig is om 'n braai te maak voorsien. Hulle is baie gasvry.

Michelle H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle H

Second stay.

Was as good as the first time.

Jon V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jon V

Lekker blyplek, stil en rustig met 'n mooi tuin om die siel tot rus te bring.

Hulle kan miskien 'n bakkie of twee ekstra bysit vir slaai of vir gebruik in mikrogolfoond.

Michelle H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle H

Very comfortable and relaxing.

Beautiful garden to be in, pity I arrived too late in the evenings to appreciate. Will definitely be back.

Carl D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl D

Wonderlike, gasvrye eienaars. Die plekkie is net ver genoeg van die Newtonpark kern om van die geraas en verkeer beskerm te word, maar naby genoeg om vinnig in en uit te gaan.

Die plekkie is perfek vir 'n egpaar. Daar is genoegsame items om jou verblyf aangenaam te maak. Ons sal dit met gerustheid aanbeveel.

Nico V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Baie rustige atmosfeer.

Sal beslis weer teruggaan.

Vanessa P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa P

Baie netjies, goed toegerus.

Baie mooi, netjiese plek, baie goeie waarde vir geld. Die gasvryheid was uitstaande. Ek sal die plek vir seker aanbeveel.

David W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W

Excellent stay.

Hosts are very helpful and very hospitable.

Meryl R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meryl R

Wat 'n lekker naweek by Oppie Vallei.

Dit was awesome! Ek sal die plekkie enige tyd aanbeveel. Baie netjiese plekkie en stil area. Die mensies was baie vriendelik.

Gavin B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin B

Beautiful self-catering, safe and private home from home living.

Loved the place. Great country cottage feel to it and very well located. Beautiful open views of the Baakens Valley. Hosts John and Mariza were very welcoming, friendly and hospitable. Highly recommended. Would definitely stay there again in future.

Christo V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Baie aangenaam en het ons uitstekend gepas.

Alles was goed en mooi en reg. Daar is niks om oor te kla nie. Die gasheer en gasvrou is aangenaam om mee te gesels. Alles het gewerk en daar is in alle behoeftes voorsien - selfs lig terwyl Eskom ons gehelp het om ons load te shed. Ek beveel hulle met graagte aan.

Christelle R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle R

Goeie waarde vir geld.

Woonstel is baie netjies, skoon en gerieflik. Tuin is pragtig en rustige atmosfeer. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer by Oppie Vallei oorbly.

Vikesh R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vikesh R

Excellent place with peace and quiet.

Ideal getaway for 2. Good location and convenient. Excellent service and very friendly hosts.

André C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André C

Fantasties!

Baie dankie John vir al jou hulp, ons waardeer! Mariza en John is 'n pragtig span.

Varushka G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Varushka G

Very friendly.

Host was very friendly. Was very comfortable and neat and cosy place. Could perhaps re-look the internet speed used for the TV since Netflix buffers 80% of the time which does not make for a pleasant viewing experience.

Oppie Vallei se terugvoer

Thank you,
We appreciate the feedback. We now have fibre in our street and will do something about the internet speed.

Oppie Vallei
Piet S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S

Rustigheid.

Vriendelik en hoflik ontvang en heerlik gebly.

Jannie G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie G

Fantastic unit and hosts.

It feels like our home away from home.

Liz G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz G

Cosy accommodation, clean, close to town, great owners, will definitely be staying over again.

Very clean, and cosy. Off street parking, own entrance. Has a one plate stove, microwave, kettle etc. Beautiful garden. Comfortable bed and pillows. Really a fantastic little cottage and so close to Cape Road and William Moffat. Great value for money.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Graham-laan 27, Glenhurd, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc79818d25a0a49b36036880cd3f50f51b215ee46d0db2435602497c1897cddc81e774d7b5a6aced5af4958b8df554fdd86a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 27 Peter Graham Avenue Glenhurd 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.96149 25.5695799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang