Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppie Vallei

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Graham-laan 27, Glenhurd, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oppie Vallei is 'n gerieflike woonstel met slaapplek vir 2 gaste in Gqeberha (Port Elizabeth).

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het 'n privaat ingang. Die kamer het 'n dubbelbed, TV en 'n badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, eenplaatstoof, eetgerei en breekware toegerus.

Die woonstel word 2 keer 'n week skoongemaak en ekstra skoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar. 'n Wasgoeddiens en 'n pendeldiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Oppie Vallei is langs die Baakensrivier geleë en is net 2 km vanaf die Greenacres Winkelsentrum en Greenacres Hospitaal, 4 km vanaf St Georges Hospitaal, 5 km vanaf die Walmer Park Winkelsentrum en 8 km vanaf die strand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Raymond B
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. We would love to visit again. What a lovely retreat from the humdrum and fast pace of life. We had two wonderful nights in this...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Julian S
Saam met lewensmaat
5.0
Private, comfortable and good value. Absolutely ideal for us, great value and very friendly people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Charmaine R
Saam met lewensmaat
5.0
Daar was baie ruimte en pakplek. Dit was baie privaat en veilig. Ons was toegelaat om vriende oor te nooi om te kom kuier en die ontvangs was baie goe...
Sien meer
Sep 2024
Nic D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename kuier. John en Mariza is 'n baie spesiale en gasvrye paartjie. John en Mariza was ongelooflik hulpvaardig. John het uit sy pad gegaan o...
Sien meer
Nov 2023
Lee-ann M
5.0
Very enjoyable. The hosts John and Mariza were very welcoming and friendly. They went out of their way to drop some stuff off that we l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Peter Graham-laan 27, Glenhurd, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Oppie Vallei het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Graham-laan 27, Glenhurd, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc79818d25a0a49b36036880cd3f50f51b215ee46d0db2435602497c1897cddc81e774d7b5a6aced5af4958b8df554fdd86a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 27 Peter Graham Avenue Glenhurd 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.96149 25.5695799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang