OppiePlaas Country Cottage & Hadada Studio
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Erna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Thokozile G - Mrt 2024
Algehele gradering
It was such an enjoyable stay. The scenery is out of this world.
OppiePlaas Country Cottage & Hadada Studio se terugvoer
Thank you for the lovely review, Thokozile! We're glad you and your husband enjoyed your stay, especially the scenery, Rick's soothing music, and the breakfast. We look forward to welcoming you back soon!
Lwando M - Mrt 2024
Algehele gradering
Home away from home.
OppiePlaas Country Cottage & Hadada Studio se terugvoer
Dear Lwando
Thank you for sharing your experience at OppiePlaas Country Estate. We are absolutely delighted to hear that our estate felt like your 'home away from home'.
Your kind words about us, the accommodation, and the food truly warm our hearts. We take great pride in the personal touch we put into everything we do, and it's incredibly rewarding to see it being appreciated.
We're thrilled to hear that your toddler enjoyed their stay so much they didn't want to leave! That's the highest compliment we could receive.
We eagerly look forward to welcoming you and your family back to OppiePlaas Country Estate. Until then, take care and safe travels!
Warm regards,
The OppiePlaas Team
Lettie B - Nov 2023
Algehele gradering
Ideale verblyf in 'n pragtige omgewing met lieflike mense.
OppiePlaas Country Cottage & Hadada Studio se terugvoer
Dear Lettie, Thank you for your kind words and wonderful review. We are delighted to hear that you enjoyed your stay at OppiePlaas Country Estate and appreciated our hospitality. It was a pleasure to have you as our guests and we look forward to welcoming you back soon. South Africa is indeed a beautiful country and we are glad that you had a chance to explore its Wild Coast. We hope that you have many more memorable experiences in your future travels. Thank you again for choosing OppiePlaas Country Estate. Warm regards, Erna and Nil
Charles F - Mei 2022
Algehele gradering
Lieflike en rustige plek!
OppiePlaas Country Cottage & Hadada Studio se terugvoer
Dankie vir jou vriendelike resensie. Ons is bly dat julle jul besoek OppiePlaas geniet het. Kom kuier weer.
Ella D - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, pragtige mense.
OppiePlaas Country Cottage & Hadada Studio se terugvoer
Dankie vir julle resensie. Ons is bly dat julle jul verblyf OppiePlaas geniet het.
Hugo V - Okt 2022
Algehele gradering
Pure excellence.
OppiePlaas Country Cottage & Hadada Studio se terugvoer
Hugo, we are thrilled that you and Johan enjoyed your visit OppiePlaas! You were great guests, and it was a privilege to host you. Thank you for taking the time to share your experience. We are humbled by your very complimentary review.
We are looking forward to your next visit in the not-too-distant future.
Ben E - Mei 2022
Algehele gradering
Oppie Plaas Haga Haga is a lovely, well kept farmstay. Good setting on a dam with beautiful nature and lots of birdlife and velvet monkeys.
OppiePlaas Country Cottage & Hadada Studio se terugvoer
Dankie vir julle resensie. Ons is bly dat julle jul verblyf OppiePlaas geniet het.
Henri K - Jun 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging, lekker plaaslewe en lekker naby aan die see.
OppiePlaas Country Cottage & Hadada Studio se terugvoer
Dankie vir julle resensie. Ons is bly dat julle jul verblyf OppiePlaas geniet het.
Lynette C - Mei 2021
Algehele gradering
Relaxing and beautiful getaway.
OppiePlaas Country Cottage & Hadada Studio se terugvoer
Dankie vir julle wonderlike resensie. Ons is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Sien uit om julle gou weer te onthaal.
Flip D - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid en waarde vir geld.
OppiePlaas Country Cottage & Hadada Studio se terugvoer
Dankie vir jou vriendelike review, Flip Du Plooy.
Ben F - Nov 2019
Algehele gradering
Baie mooi uitsig. Skoon en netjies.
OppiePlaas Country Cottage & Hadada Studio se terugvoer
Dankie vir julle vriendelike resensie. Ons het sedertdien die tent met 'n pragtige moderne studio'vervang. Die foto is op die webtuiste geplaas.
Bernie C - Jan 2019
Algehele gradering
Beautiful and relaxing holiday.
OppiePlaas Country Cottage & Hadada Studio se terugvoer
Thank you for your kind review.
Marika V - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike rustigheid.
Lees meerOppiePlaas Country Cottage & Hadada Studio se terugvoer
Dankie vir julle wonderlike resensie. Ons is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Sien uit om julle gou weer te onthaal.
Cornelia D - Okt 2018
Algehele gradering
Ongelooflike vakansie.
Hendrik B - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspannend soos op 'n regte plaas.
OppiePlaas Country Cottage & Hadada Studio se terugvoer
Hello Hendrik
Dankie vir jou gawe terugvoer. Dit word baie waardeer.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Erna & Niel
Lucinda H - Feb 2018
Algehele gradering
Rustigheid.
OppiePlaas Country Cottage & Hadada Studio se terugvoer
Beste Lucinda,
Dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Ons is ook bly om te sien dat julle dit by ons geniet het.
Pierre D - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
OppiePlaas Country Cottage & Hadada Studio se terugvoer
Hi Pierre
Dankie vir jou resensie.
Jou klagte oor onakkurate advertering is ongegrond. Gratis WI-fI is inderdaad, soos geadverteer, beskikbaar vir alle gaste op die perseel in ons restuarant en 'n DVD is ook, weereens soos geadverteer, beskikbaar vir konferensies. Ons het nerens geadverteer dat daar gratis WiFi of 'n DVD in die wooneenheid is nie. Ek noem verder dat die kothuis geriewe spesefiek gelys was in die kwotasie wat ons aan jou gestuur het daarin word dit duidelik gese "Toegang tot gratis WifI "
Ons adverteer wel onder aparte advertensies dat gratis WiFi in ons B&B kamers beskikbaar is. Hierdie kamers is egter totaal apart van ons kothuis en ander tariewe geld. Dit mag moontlik die rede vir jou verwarring wees. Dit is tog jammer dat jy jou ongelukkigheid nie met ons bespreek het nie veral onder omstandighede dat ons dikwels met julle gepraat het en spefiek gevra het of julle enige klagtes het en of julle enige iets benodig.
Adri E - Okt 2017
Algehele gradering
Lovely experience.
Lees meerOppiePlaas Country Cottage & Hadada Studio se terugvoer
Thank you for your review- much appreciated. We are glad that you enjoyed your visit.
Naomi T - Sep 2017
Algehele gradering
Quiet relaxing stay.
OppiePlaas Country Cottage & Hadada Studio se terugvoer
Thank you for your review. Very glad that you enjoyed your stay @ OppiePlaas Haga Haga
Willie C - Nov 2016
Algehele gradering
Baie rustig, ontspannend en 'n regte lafenis.
Lees meerOppiePlaas Country Cottage & Hadada Studio se terugvoer
Dankie Willie. Ons is bly julle het dit by ons geniet. Hoop ons sien julle gou weer!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mtwentwe Plaas, Haga Haga, 5272, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang