Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppies Nest

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Melany G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Asemrowend, gemaklik en baie lekker gekuier. Oppies Nest is regtig pragtig. Die hele plek is stylvol gemeubileer, die dekor is smaakvol, dis regtig 'n pragtige plek. Alles is so gemaklik ingerig in die huis. Daar was letterlik niks kort nie. Van skoonmaakmiddels tot toilet papier. Daar is ekstra linne, handdoeke ens. Die kaggel is lekker vir die koue aande. Daar is 'n oorvloed hout wat regtig 'n (nice touch) is. Kobus het regtig uit sy pad gegaan om ons kuier lekker te maak met al die ekstra bederfies wat hy vir ons gelos het. Hy het ook gereeld opgevolg of alles in orde is en of ons enige iets nodig het. Die uitsig van bo is asemrowend. Ons het vreeslik lekker gekuier by Oppies Nest en sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Oppies Nest
Baie dankie Melany, julle is altyd welkom.

Pieter B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Excellent. Great venue and destination.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Oppies Nest
Baie dankie Pieter, julle is eersteklas mense

Chane D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Dit was baie lekker. Ek het vreeslik lekker gebly en lekker gebraai. Oor genoeg slaapplek en kuierplek saam familie of vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Oppies Nest
Baie dankie, Chane. Ek is bly julle het dit geniet. Jy is altyd welkom.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R3 550
R3 550 R3 195
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 550
R3 550 R3 195
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Egret-straat 8, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c36a0e44123f6f434e0a8a874fa3fce8746ec7fe0d3ddffcc794d2ac506cc1ae9f546821b7911e3f47fdf20c702dbf77d80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 550 nouVanaf R3 195 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 8 Egret Straat Myburghpark 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.104829591464 18.035757039881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang