Oppies Nest
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste van Oppies Nest kan ontbyt teen afslag oorkant die pad by die Farmhouse Hotel kry. Let asb. op dat gaste vooraf moet bespreek. Meer inligting sal na bespreking verskaf word.
Die alkoholiese drankies in die vertoonkas in die kuierarea word as privaat beskou en moet nie gebruik word nie.
Die Jacuzzi in die huis is buite werking.
’n 5Kw-omsetter met ’n battery ondersteun die ligte tydens kragonderbrekings, maar gaste mag nie meer as een elektriese toestel gelyktydig gebruik nie.
Vuurmaakhout en skoonmaakmiddels word voorsien.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Egret-straat 8, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap