Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppies Nest

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Kobus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Oppies Nest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Melany G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melany G

Asemrowend, gemaklik en baie lekker gekuier.

Oppies Nest is regtig pragtig. Die hele plek is stylvol gemeubileer, die dekor is smaakvol, dis regtig 'n pragtige plek. Alles is so gemaklik ingerig in die huis. Daar was letterlik niks kort nie. Van skoonmaakmiddels tot toilet papier. Daar is ekstra linne, handdoeke ens. Die kaggel is lekker vir die koue aande. Daar is 'n oorvloed hout wat regtig 'n (nice touch) is. Kobus het regtig uit sy pad gegaan om ons kuier lekker te maak met al die ekstra bederfies wat hy vir ons gelos het. Hy het ook gereeld opgevolg of alles in orde is en of ons enige iets nodig het. Die uitsig van bo is asemrowend. Ons het vreeslik lekker gekuier by Oppies Nest en sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

Oppies Nest se terugvoer

Baie dankie Melany, julle is altyd welkom.

Oppies Nest
Pieter B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Excellent.

Great venue and destination.

Oppies Nest se terugvoer

Baie dankie Pieter, julle is eersteklas mense

Oppies Nest
Chane D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane D

Dit was baie lekker.

Ek het vreeslik lekker gebly en lekker gebraai. Oor genoeg slaapplek en kuierplek saam familie of vriende.

Oppies Nest se terugvoer

Baie dankie, Chane. Ek is bly julle het dit geniet. Jy is altyd welkom.

Oppies Nest
Vanaf R3 950
R3 950 R3 555
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 950
R3 950 R3 555
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Egret-straat 8, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c36a0e44123f6f434e0a8a874fa3fce8746ec7fe0d3ddffcc794d2ac506cc1ae9f546821b7911e3f47fdf20c702dbf77d80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 950 nouVanaf R3 555 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 8 Egret Straat Myburghpark 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.104829591464 18.035757039881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang