Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppikoppi

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hentie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Oppikoppi
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jan V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Aangename gasvryheid.

Die verblyf is baie netjies en skoon met goeie dekor en linne. Dit is die beste vir iemand wat stil en rustige blyplek van hoogstaande gehalte maar ook baie goeie waarde vir geld verlang. Die uitsig vanaf jou eie stoep is besonders en kan die beste van die omgewing vinnig en gemaklik bereik word. Die kamer is nie geskik om eie voedsel breedvoerig voor te berei nie, maar word dit vooraf ook so aangedui. Daar is wel 'n yskas en mikrogolf en was alles voldoende waarvoor ek die verblyf benodig het. Die gasheer was baie vriendelik en die ontvangs aangenaam. Hy help graag met inligting oor Gansbaai. Hopelik mag ons eendag weer hier besoek aflê.

Oppikoppi se terugvoer

Baie dankie vir die feitelike resensie. Ons ontvang julle graag weer enige tyd.

Oppikoppi
Yolande K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande K

Awesome.

Die eienaars is baie vriendelik en sal help as jy iets nodig het. Kamer was skoon en great. Ligging is baie goed en het veilig gevoel. Sal weer gaan.

Oppikoppi se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Lekker gas.

Oppikoppi
Chris V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Die gasheer was uiters behulpsaam en vriendelik. Die plekkie was goed en smaakvol toegerus.

Die eenheid is op die grondvloer van die woning. Daar is private ingange met 'n asemrowende uitsig oor Walker Bay. Die motor word op die eiendom agter 'n toe hek op dieselfde vlak as die eenheid geparkeer. Bothastraat is redelik stil, maar tog met baie maklike toegang. Die gasheer en die bure was baie vriendelik en behulpsaam met inligting en hulp.

Oppikoppi se terugvoer

Baie dankie.

Oppikoppi
Marycke T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marycke T

Wegbreek uit JHB.

Wat 'n absolute heerlike plekkie. Mooi uitsig oor die see. Rustigheid wat ons nodig gehad het. Die diens wat ons gekry het was uit die boonste rakke. Kan definitief aanbeveel.

Milanda L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milanda L

Pragtige kamer met als wat mens nodig het.

Die ligging was perfek en ons sal definitief weer daar bly as ons in Gansbaai is. Baie mooi kamer wat goed toegerus is.

Ben & Louisa Le Roux L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben & Louisa Le Roux L

Kort ’n wasbak.

Andersins puik.

Oppikoppi se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ons werk daaraan!

Oppikoppi
Claudia M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia M

The hosts were extremely welcoming and friendly. The room that we stayed in was extremely clean and I most definitely will be coming back soon again!

The room is well equipped with everything that we needed. The host had a very warm welcoming for us and even gave us a jar of rusks with coffee and tea. The bedding smelt fresh and was extremely clean.

Marissa S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marissa S

Baie rustige, veilige omgewing. Die plek het 'n asemrowende uitsig.

Perfekte plekkie vir 'n wegbreek saam jou eggenoot of lewensmaat.

Sonia C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia C

Fantastiese plek.

Die eienaar het ons baie goed ontvang en die plek was puik en die ligging baie veilig. Sal beslis terugkeer.

Lucrecia R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucrecia R

Ons was vriendelik ontvang. Die plekkie is verskriklik netjies en gerieflik, dit was so lekker rustig.

Dis veilig en ons sal definitief Oppikoppi aanbeveel. Die uitsig is asemrowend.

Oppikoppi se terugvoer

Baie dankie, wonderlike gaste. Ons waardeer die positiewe terugvoer.

Oppikoppi
Vanaf R675
R675 R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R675
R675 R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 16, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0cef2f9d3335fecef2beafc4051cfeef0deb3539872f2b35fb2ccacd1f6df9bfcc1b1bec3bb06a8220451a6c52f95be7991?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R675 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 16 Botha Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.560260776266 19.359676598668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang