Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppikoppi

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Mike S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lovely spacious well kitted out unit. Ample safe parking. We had a lovely two-night stay. The unit is spacious and bright, was very clean, well equipped with good quality appliances. Complimentary tea, coffee and rusks. Lovely hot shower, ample safe parking. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela H
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Ek sal weer hier bly . Baie lekker, vriendelike diens, netjies. Alles wat nodig is so ver van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samuel V
1 nag
5.0
Sep 2024

Pragtig. Uitstekende verblyf, bereidwillig om ekstra myl te loop vir kliënte. Nice gebaar om te wag vir my, ongeag ek baie laat was. Heerlike nagrus, 'n plek wat ek definitief sal aanbeveel vir baie mense. Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette D
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Goeie waarde vir geld, baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Aangename gasvryheid. Die verblyf is baie netjies en skoon met goeie dekor en linne. Dit is die beste vir iemand wat stil en rustige blyplek van hoogstaande gehalte maar ook baie goeie waarde vir geld verlang. Die uitsig vanaf jou eie stoep is besonders en kan die beste van die omgewing vinnig en gemaklik bereik word. Die kamer is nie geskik om eie voedsel breedvoerig voor te berei nie, maar word dit vooraf ook so aangedui. Daar is wel 'n yskas en mikrogolf en was alles voldoende waarvoor ek die verblyf benodig het. Die gasheer was baie vriendelik en die ontvangs aangenaam. Hy help graag met inligting oor Gansbaai. Hopelik mag ons eendag weer hier besoek aflê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hentie
Oppikoppi
Baie dankie vir die feitelike resensie. Ons ontvang julle graag weer enige tyd.

Yolande K
Kort verblyf
4.8
Mei 2022

Awesome. Die eienaars is baie vriendelik en sal help as jy iets nodig het. Kamer was skoon en great. Ligging is baie goed en het veilig gevoel. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hentie
Oppikoppi
Baie dankie vir jou terugvoer. Lekker gas.

Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2022

Die gasheer was uiters behulpsaam en vriendelik. Die plekkie was goed en smaakvol toegerus. Die eenheid is op die grondvloer van die woning. Daar is private ingange met 'n asemrowende uitsig oor Walker Bay. Die motor word op die eiendom agter 'n toe hek op dieselfde vlak as die eenheid geparkeer. Bothastraat is redelik stil, maar tog met baie maklike toegang. Die gasheer en die bure was baie vriendelik en behulpsaam met inligting en hulp.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hentie
Oppikoppi
Baie dankie.

Marycke T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Wegbreek uit JHB. Wat 'n absolute heerlike plekkie. Mooi uitsig oor die see. Rustigheid wat ons nodig gehad het. Die diens wat ons gekry het was uit die boonste rakke. Kan definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Milanda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Pragtige kamer met als wat mens nodig het. Die ligging was perfek en ons sal definitief weer daar bly as ons in Gansbaai is. Baie mooi kamer wat goed toegerus is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hentie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R690
R 690 R 552
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
R 690 R 552
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 16, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0cef2f9d3335fecef2beafc4051cfeef0deb3539872f2b35fb2ccacd1f6df9bfcc1b1bec3bb06a8220451a6c52f95be7991?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R690 nouVanaf R552 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 16 Botha Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.560260776266 19.359676598668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang