Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppikoppi

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 16, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R675 R540 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oppikoppi bied gerieflik gemeubileerde oornagverblyf in De Kelders. Verblyf word gebied in 2 eenhede naamlik Walker View eenheid asook die Oppikoppi Selfsorg eenheid.

Die Walker View-eenheid wat noord front, het slaapplek vir 2 mense en het 'n privaat ingang. Die oopplan-eenheid is op die grondvloer geleë en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Dan is toilette gerieflik uitmekaar. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, en 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n TV en WiFi is beskikbaar om Netflix en YouTube te stroom.

Die eenheid maak oop op 'n stoep met 'n gedeeltelike uitsig oor die baai, en gaste het toegang tot braaigeriewe. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Veilige parkering en voldoende sekuriteit.

Oppikoppi Selfsorg akkommodeer 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed sowel as 'n stapelbed vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, yskas en mikrogolf. Gaste kry veilige parkeerplek.

De Kelders bied verskeie doendinge en besienswaardighede soos walviskyk tussen Julie tot November, haaihokduik, en swem, en gaste kan ook die verskeie ondergrondse grotte verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hentie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Bothastraat 16, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppikoppi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R675
R675 R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R675
R675 R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 16, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0cef2f9d3335fecef2beafc4051cfeef0deb3539872f2b35fb2ccacd1f6df9bfcc1b1bec3bb06a8220451a6c52f95be7991?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R675 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 16 Botha Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.560260776266 19.359676598668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang