Oppikoppie Langebaan
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid is ideaal vir 'n gesin van 5. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n tussenvloer-area met 2 enkelbeddens en 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en die sitarea het 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n TV met 'n TV-stroomboks vir DStv, Netflix en Showmax. Gaste moet hul eie aanmeldbesonderhede hiervoor gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen musiek tussen 22:00 en 10:00 word toegelaat nie.
'n Maksimum van 5 gaste per eenheid word toegelaat, dit sluit kinders in. Geen bykomende gaste word toegelaat nie.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
’n Rustige atmosfeer moet gehandhaaf word en gaste kan van die perseel verwyder word indien die huisreëls nie nagekom word nie.
’n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 per eenheid moet aan die instansie betaal word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Ons verwag dat gaste die eenhede in dieselfde toestand los as wat hul dit gekry het.
Die eenhede is selfsorg, slegs 3 toiletpapierrolle en 2 swartsakke word per eenheid voorsien.
Die eenhede word nie daagliks skoongemaak nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Leefarea

- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oliphantskoprylaan 9, Oliphantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang