Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orange House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Leon G
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Verras gewees met verblyf in Aus. Vriendelike mense. Absoluut waarde vir geld. Baie netjies met ekstra kragopwekker wat gehelp het met noodkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustige verblyf in 'n pragtige omgewing. Huisie is bo-op 'n klipkoppie geleë met 'n pragtige uitsig. Goed toegerus en ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Heerlike verrassingsplek. Dit was 'n aangename ondervinding om by Orange House te bly. Alles wat ons nodig gehad het was daar vir die 1 aand se verblyf! Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
Orange House
Baie dankie Hannelie, ons waardeer julle terugvoering. Dit was aangenaam om julle in Aus te gehad het. Groete, Orange House.

Marietjie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Sal dit vir enigiemand aanbeveel wat lekker wil slaap in Aus. Baie aangename ervaring in 'n gerieflike en goed toegeruste huis. Die ysterraam in die buitebraai verdien aandag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah-jane C
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Good value for money. Orange House was clean, well equipped and perfect for our family of four. The only problem was the loud detainees in the police station close by. They looked out onto the braai area and they were a bit noisy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Claudine S
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Lekker en gemaklik. Baie gemaklik en baie lekker beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Scip V
1 nag Saam met vriende
4.4
Des 2023

Clean, convenient, comfortable and lovely stay. It was an overnight stay on the way home. Lovely little home with big rooms, lounge and kitchen. Ideal for self-catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Chris F
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2023

We had a little confusion regarding the booking which was sorted out quite quickly and received an apology. The accommodation met our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag
4.8
Jun 2022

Billik en netjies. Ek is na Aloe Rock Cottage geskuif - as Orange House dieselfde is, behoort mens geen probleme te ondervind nie. Aloe Rock Cottage was goed toegerus met alles wat nodig was, behalwe dat waterverwarming slegs 'n sonverwarmer was en a.g.v. die weer dus totaal oneffektief was. Die huis was baie koud, maar ek is vroeg bed toe en het warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
Orange House
Dankie vir jou tergvoering Johan, Die solar verhitting het nie `n thermostaat nie, dit skakel dus nie weer aan wanneer die weer goor en skielik koud raak nie. Daar is wel n "timer" om die water deur die loop van die dag te verhit. Dit kan dus n probleem op sekere dae wees. Ook is daar 'n kagel by die Aloe Rock huis en Cottage (nie by Orange House nie). Meeste mense bring hulle eie hout saam of daar kan hout by Namib Garage gekoop word om die kagel aan te steek vir hitte. Dankie vir julle ondersteuning, ons hoop julle het Namibië geniet!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 57

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 120
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 120
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luderitz-straat 20, Aus, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUy2HYjgQo9pussH57yyCabp5humtoy1x9F6L9vZfMaswvxORUz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 120 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 20 Luderitz Street Aus 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.664265904919 16.261601475189

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang