Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orangeview River Getaways

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Toni Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Orangeview River Getaways
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ben B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B

We had a wonderful time. Very relaxing and beautiful.

We were looking for a place where we could relax and spend quality time together, after a busy Cape Town holiday and road trip. This accommodation gave us exactly what we were looking for. Peace and quiet. It is beautiful, safe and clean, and in the middle of nowhere. You get a lot more than expected. The host was exceptional and very friendly and accommodating when we needed anything. Can highly recommend especially if planning to spend at least two nights there.

Orangeview River Getaways se terugvoer

Thank you for your kind review, Ben. Hope to see you all again soon.

Orangeview River Getaways
Liesel H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel H

Pragtig en rustig langs die rivier.

Ons het dit baie geniet en sal dit definitief aanbeveel as jy wil wegkom van die 'hustle and bustle' en net 'n bietjie sielsvrede wil geniet. Dis 'n pragtige plekkie.

George V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George V

'n Snoesige, gesellige kuier.

Ons het 'n wonderlike aand gehad in die dubbelkothuis op die plaas, met ons twee klein dogtertjies. Die plaas en diere is so mooi versorg en ons was soos familie behandel. Ons was geen ekstra fooie gevra vir ons kindertjies wat onverwags saamgekom het nie en het so tuis gevoel. Alhoewel dit 'n ent uit die dorp is, was die uitsigte en afgesonderheid van die plaas 'n eksklusiewe en beeldskone ervaring.

Christo V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V

Okay.

Sou waardeer word as die vrieshok ysblokkies gehad het asook koue water in die yskas. Ook die rivierwater behoort paar botteltjies drinkwater te verskaf. Kon nie die oond kry om te werk nie.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Mary-joe E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-joe E

Great getaway on the Orange river.

Lovely cottage on the Orange river, stunning little cottage and beautiful views. Hubby caught lots of fish.

Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Suffolk Plaas, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c0eb2142f03f585216c3f8083b8b456fdc424bdf291226789236bfcdbfcbabd6e3731638ce57ce313750b27e48d8ef2b7f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Off the N12 Suffolk Farm 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.613731491282 24.246901273727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang