Osborne House
Beskrywing
Die kamers bied elk 'n uitsig oor die pragtige buiteswembad en tuin. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad of stort. Elke kamer het ook verhitting, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Indien gaste ’n ekstra bed vir kinders jonger as 12 nodig het, moet hulle direk by die gastehuis navraag doen. Daar is ’n ekstra koste van R250, insluitend ontbyt.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andersonstraat 82, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang