Osborne House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wynand Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Joane T - Sep 2024
Algehele gradering
Pragtige verblyf.
Annelie L - Jul 2024
Algehele gradering
'n Lekker 1 nag oorbly.
Aneske V - Jan 2024
Algehele gradering
'n Vreedsame, rustige omgewing met eienaars wat heeltyd regstaan om te help.
Montasha B - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker.
Annamarie M - Aug 2023
Algehele gradering
Ou-wêreldse sjarme op sy beste!
Annamarie R - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker privaat en veilige verblyf met 'n fantastiese ligging en baie goeie diens.
Peter W - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent and friendly B&B.
Karen P - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Rouve D - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflike blyplek in stil omgewing.
Timothy M - Feb 2022
Algehele gradering
The hosts were very attentive and facilities were of a good standard.
Arne V - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike henparty-aand by Osborne House gehou.
Osborne House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was 'n plesier om julle as gaste by Osborne House te kon huisves.
Annette M - Okt 2018
Algehele gradering
Voel soos huis!
Peter V - Sep 2018
Algehele gradering
Great location and magnificent house.
Osborne House se terugvoer
Thank you for your visit Peter. it was a pleasure to have you as guests. Hope to see you soon again.
Warm regards,
Wynand & Jeanette
Johann H - Mei 2018
Algehele gradering
Gerieflike verblyf, vriendelike diens.
Osborne House se terugvoer
Dankie vir julle kuier by Osborne House. Hoop om julle gou weer hier te sien.
Groete,
Wynand en Jeanette
Diederick Willem B - Mrt 2018
Algehele gradering
Gerieflik, vriendelik, uitstekende ligging.
Osborne House se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier en goeie terugvoering. Julle is enige tyd welkom om weer hier te kom bly.
Wynand en Jeanette
Jacques S - Mei 2017
Algehele gradering
Lekker geslaap na 'n lang dag.
Leoni K - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige huis en tuin - gastehuis aan te beveel!
Johannes V - Jan 2017
Algehele gradering
Was gerieflik.
Santie D - Mei 2016
Algehele gradering
Amazing, handsome old style house and amazing hosts.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ongelooflike, mooi ouwêreldse huis en ongelooflike gashere.
Ek was mal oor die huis en die gasheer. Die ontbyt was professioneel en smullekker.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pieter B - Sep 2016
Algehele gradering
Uitmuntend.
Osborne House se terugvoer
Baie dankie Pieter.
Ons hoop om jou gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Sunette en Pieter
Tys Seyffert S - Mei 2016
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring.
Mareshe V - Nov 2013
Algehele gradering
Pragtige plekkie met vriendelike diens!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andersonstraat 82, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang