Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Osborne House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Osborne House
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Joane T - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joane T

Pragtige verblyf.

Dit was heerlik! Rustige omgewing, kamers was netjies en lekker ruim. Ons het baie welkom gevoel en ons tydjie daar vreeslik geniet.

Annelie L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie L

'n Lekker 1 nag oorbly.

Wynand en Jeanette het ons dadelik tuis laat voel. Die kamer was lekker ruim, die stort lekker warm en die ontbyt 'n wenner. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Aneske V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneske V

'n Vreedsame, rustige omgewing met eienaars wat heeltyd regstaan om te help.

Osborne House kry dit reg om 'n bietjie vars lug in die middel van die stad te voorsien met 'n binnehof gevul met bome, plante en ander groenigheid.

Montasha B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Montasha B

Lekker.

Uitstekend! Lekker kos. Netjies. Vriendelike mense.

Annamarie M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie M

Ou-wêreldse sjarme op sy beste!

Ons sal definitief weer van Osborne House se geriewe gebruik maak. Dankie vir 2 heerlike aande wat ons by julle kon oorslaap.

Annamarie R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie R

Lekker privaat en veilige verblyf met 'n fantastiese ligging en baie goeie diens.

Het vir besigheid gereis en die eienaars was baie gasvry en akkommoderend. Sal verseker weer hier tuisgaan. Pragtige tuin en omgewing.

Peter W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter W

Excellent and friendly B&B.

Osborne House was a perfect business stay option. The rooms are beautiful and well equipped. Service was friendly and excellent at all times. Will definitely use it again.

Karen P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Baie lekker gebly.

Ons baie lekker gebly. Baie dankie.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Rouve D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouve D

Gerieflike blyplek in stil omgewing.

Vriendelike eienaars, veilige parkering en goedgeleë gastehuis, het vir ons 'n aangename verblyf verseker.

Timothy M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Timothy M

The hosts were very attentive and facilities were of a good standard.

Close and convenient to University and shopping centres.

Arne V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arne V

Ons het 'n heerlike henparty-aand by Osborne House gehou.

Vriendelikste eienaars wat heeltyd bereid was om te help en oop was vir idees. Sal dit hoogs aanbeveel! Wonderlike plekkie, mooier as op foto's. Puik diens van die eienaars af.

Osborne House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was 'n plesier om julle as gaste by Osborne House te kon huisves.

Osborne House
Annette M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette M

Voel soos huis!

Ons was aangenaam verras om die eienaars van Osborne House te ontmoet! Wynand is mos volksbesit! Aan sy sy die gasvrye Janet! Uiters netjies, gasvry en heerlike ontbyt op hulle pragtige stoep! Sal definitief weer daar oornag!

Peter V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V

Great location and magnificent house.

Great service from Wynand and Jeanette. Felt very comfortable and safe.

Osborne House se terugvoer

Thank you for your visit Peter. it was a pleasure to have you as guests. Hope to see you soon again.

Warm regards,
Wynand & Jeanette

Osborne House
Johann H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H

Gerieflike verblyf, vriendelike diens.

Ek sal Osborne House kan aanbeveel. Die verblyf was in alle opsigte bevredigend en die diens was vriendelik en effektief.

Osborne House se terugvoer

Dankie vir julle kuier by Osborne House. Hoop om julle gou weer hier te sien.
Groete,
Wynand en Jeanette

Osborne House
Diederick Willem B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diederick Willem B

Gerieflik, vriendelik, uitstekende ligging.

Baie vriendelik en behulpsaam. Altyd reg vir enige iets wat benodig word. Ligging is uitstekend en veilig. Veilige parkering. Slaapkamer is lekker groot, skoon en netjies. Sal vir seker weer daar bly.

Osborne House se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier en goeie terugvoering. Julle is enige tyd welkom om weer hier te kom bly.

Wynand en Jeanette

Osborne House
Jacques S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Lekker geslaap na 'n lang dag.

Ek is tuis laat voel vandat ek ingestap het. Netjiese kamer en 'n pragtige ou huis.

Leoni K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leoni K

Pragtige huis en tuin - gastehuis aan te beveel!

Ons het heerlik gebly en ook met die gasvrou gekuier en sal definitief weer van Osborne se gasvryheid gebruik maak indien ons in Pretoria oorbly.

Johannes V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes V

Was gerieflik.

Goeie ligging, tuine mooi versorg en veilig.

Santie D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie D

Amazing, handsome old style house and amazing hosts.

I loved the house and the host. The breakfast was professional and tasty.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflike, mooi ouwêreldse huis en ongelooflike gashere.

Ek was mal oor die huis en die gasheer. Die ontbyt was professioneel en smullekker.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Pieter B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Uitmuntend.

Uitstekende diens en voortreflike eienaars/gasvrou.

Osborne House se terugvoer

Baie dankie Pieter.
Ons hoop om jou gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Sunette en Pieter

Osborne House
Tys Seyffert S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tys Seyffert S

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Die ontvangs was baie goed en presies. Ons het twee nagte oornag en uitstekende diens gekry. Sal die Osborne House definitief in die toekoms gebruik.

Mareshe V - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareshe V

Pragtige plekkie met vriendelike diens!

Dis 'n pragtige huis met stylvolle kamers. Die ontbyt was ook heerlik! Puik diens! Ons sal definitief graag weer hier kuier!

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andersonstraat 82, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ3ppSZAwc1axHfWfhf59T23JHupYZ2Q43HTF9H8RPGwnO2wPU5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 82 Anderson Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.76021 28.23456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang