Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Osborne House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andersonstraat 82, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Osborne House is 'n Edwardiaanse herehuis wat uit 1904 dateer. Dié huis is pragtig opgeknap en is in die lowerryke Brooklyn-woonbuurt op die randjie van Pretoria se middestad geleë. Dié gastehuis bied gekunsteldheid, stylvolle dekor en aandag aan detail.

Osborne House het 5 ruim slaapkamers met en suite-badkamers wat luukse gerief en elegante dekor bied. Geriewe in elke kamer sluit verhitting, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.

Daar is 'n gaste-sitkamer en -eetkamer, sowel as ’n swembad. Ontbyt word buite langs die swembad bedien, en middag- en aandete is op aanvraag beskikbaar.

Osborne House is net 'n entjie se stap vanaf die Brooklyn Mall, flieks, restaurante en ook naby Hatfield met sy gewilde kuierplekke. Die Universiteit van Pretoria en die Loftus-sportstadion is ook hier naby.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Joane T
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige verblyf. Dit was heerlik! Rustige omgewing, kamers was netjies en lekker ruim. Ons het baie welkom gevoel en ons tydjie daar vreeslik geniet.
Sep 2024
Annelie L
Saam met lewensmaat
5.0
'n Lekker 1 nag oorbly. Wynand en Jeanette het ons dadelik tuis laat voel. Die kamer was lekker ruim, die stort lekker warm en die ontbyt 'n wenner. O...
Sien meer
Jul 2024
Aneske V
5.0
'n Vreedsame, rustige omgewing met eienaars wat heeltyd regstaan om te help. Osborne House kry dit reg om 'n bietjie vars lug in die middel van die st...
Sien meer
Jan 2024
Annamarie M
Saam met lewensmaat
5.0
Ou-wêreldse sjarme op sy beste! Ons sal definitief weer van Osborne House se geriewe gebruik maak. Dankie vir 2 heerlike aande wat ons by julle kon oo...
Sien meer
Aug 2023
Annamarie R
5.0
Lekker privaat en veilige verblyf met 'n fantastiese ligging en baie goeie diens. Het vir besigheid gereis en die eienaars was baie gasvry en akkommod...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Andersonstraat 82, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Osborne House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andersonstraat 82, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ3ppSZAwc1axHfWfhf59T23JHupYZ2Q43HTF9H8RPGwnO2wPU5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 82 Anderson Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.76021 28.23456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang