Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse
Beskrywing
Die Korbeelhuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n warmwaterstort, spoeltoilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n elektriese tweeplaatstofie, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die oorspronklike kaggel kan in die huis gevind word en dien nou as 'n braai-area. Kerse word vir beligting gebruik sodat 'n mens nie die atmosfeer van hierdie unieke ervaring bederf nie, maar daar is steeds elektrisiteit beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Hout en Karoolamtjoppies kan by die plaashuis gekoop word.
- Hout is te koop.
- Honde wat goed opgelei is, is welkom mits dit vooraf gereël word. Daar is nie 'n ekstra fooi per hond nie en die honde word ook nie op die meubels toegelaat nie. Honde mag nie sonder toesig gelaat word nie en mag ook nie die plaasdiere rondjaag nie.
- Let wel dat daar 'n grondpad van 7 km na die verblyf lei. Dit is in 'n goeie toestand en is geskik vir gewone sedanvoertuie.
- Die swembadwater word ook af en toe gebruik om die bome nat te maak, en word weer met boorgatwater aangevul en skoon gehou.
- Let asb. dat die boomhuis via trappe bereik word en dus dalk nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Die boomhuis is meer geskik in die lente, somer en herfs, aangesien die winters baie koud is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Ou Kliphuisie het handgemaakte items soos die kombuiswasbak wat van 'n ou kopergeiser gemaak is, die wasbakstaander wat 'n ou wynbalie is en die stortkoppe wat uit ou koperballe wat deel uitgemaak het van trogkleppe bestaan. Die huis het slaapplek vir 5 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die beddens is ou ysterbeddens met nuwe matrasse om 'n goeie nagrus te verseker. Die huis het 'n binnestort, toilet, wasbak en 'n buitestort. Die leefarea het 'n etenstafel met 5 sitplekke en 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, ketel en al die nodige eetgerei en breekware. Die lieflike klipkaggel kan gedurende die koue winternagte ook dien as 'n braaiplek. In mooi weer kan gaste hul aand by die buitebraaiplek deurbring en die prag van Karoo-sterrehemel geniet. Die huisie het elektrisiteitstoevoer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Hout en Karoolamtjoppies kan by die plaashuis gekoop word.
- Hout is te koop.
- Honde wat goed opgelei is, is welkom mits dit vooraf gereël word. Daar is nie 'n ekstra fooi per hond nie en die honde word ook nie op die meubels toegelaat nie. Honde mag nie sonder toesig gelaat word nie en mag ook nie die plaasdiere rondjaag nie.
- Let wel dat daar 'n grondpad van 7 km na die verblyf lei. Dit is in 'n goeie toestand en is geskik vir gewone sedanvoertuie.
- Die swembadwater word ook af en toe gebruik om die bome nat te maak, en word weer met boorgatwater aangevul en skoon gehou.
- Let asb. dat die boomhuis via trappe bereik word en dus dalk nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Die boomhuis is meer geskik in die lente, somer en herfs, aangesien die winters baie koud is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Boomhuis is 'n luukse safaritent wat op 'n houtdek tussen die bome en in die skaduwee gebou is. Die Boomhuis bied die absolute stilte van die Karoo met 'n pragtige uitsig vanaf die balkon oor die velde en heuwels. Die tent het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en het 'n privaat badkamer met 'n stort met warm water, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook elektrisiteitstoevoer na die tent. Verder is daar 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Buite is daar 'n dek gebou tussen die populierbome wat ongeveer 150 tot 200 jaar oud is. Onder is daar 'n privaat braai. Die tent is net 'n paar tree van die swembad af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Hout en Karoolamtjoppies kan by die plaashuis gekoop word.
- Hout is te koop.
- Honde wat goed opgelei is, is welkom mits dit vooraf gereël word. Daar is nie 'n ekstra fooi per hond nie en die honde word ook nie op die meubels toegelaat nie. Honde mag nie sonder toesig gelaat word nie en mag ook nie die plaasdiere rondjaag nie.
- Let wel dat daar 'n grondpad van 7 km na die verblyf lei. Dit is in 'n goeie toestand en is geskik vir gewone sedanvoertuie.
- Die swembadwater word ook af en toe gebruik om die bome nat te maak, en word weer met boorgatwater aangevul en skoon gehou.
- Let asb. dat die boomhuis via trappe bereik word en dus dalk nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Die boomhuis is meer geskik in die lente, somer en herfs, aangesien die winters baie koud is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Osfontein Gasteplaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang