Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Osfontein Gasteplaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse is op 'n plaas in die klein Karoodorpie, Carnavon, geleë. Die plaas spog met van die eerste huise wat in die vroeë 1800's deur die Voortrekkers hier gebou is. Aangesien daar 'n tekort aan boumateriaal was, het is die hele huis uit klip gebou ─ selfs die dak ─ en is goed geïsoleer om warm te wees in die winter en koel in die somer. Dié opgeknapte huise is ideaal vir diegene wat op soek is na die gevoel van 'n vervloë era.

Verblyf is beskikbaar in 2 kliphuises, elk geskik vir 5 gaste, asook 'n unieke boomhuis net so 'n paar tree van die swembad af, wat plek vir 2 gaste in 'n safari-tenteenheid bied. Die huisies en die tent is toegerus vir selfsorg met kombuis- en braaigeriewe en al die eenhede het elektrisiteit sodat gaste hul toestelle kan laai.

Daar is 'n swembad waarin gaste op warm somersdae kan afkoel. Honde wat goed opgelei is, is welkom mits dit vooraf gereël word.

Met al die oop ruimtes kan gaste gaan stap, bergfietsry of met 4x4-voertuie op die plaas ry en die mooi Karoo-uitsig geniet, en as jy buite sit, sal jy die ongelooflike Karoo-sterrehemel kan aanskou.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 214 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Carlo V
Saam met vriende
5.0
Perfekte Karoo kuier plek. Wil net sê dit was besonders om 'n aand op 'n egte Karoo plaas met ryk geskiedenis te kon bly, met rus vir mens se siel en ...
Sien meer
Jan 2025
Betta S
5.0
Sad to leave the farm where my soul found peace and silence. Will be back! Peace, silence, the best of Karoo hospitality. I would sugge...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Sonja L
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename verrassing, rustig, stil, belewenis! Vir seker 'n lekker ervaring wat ons al met almal op vakansie gedeel het!
Jan 2025
Carina R
Saam met lewensmaat
5.0
‘n Unieke verblyfervaring in die Karoo. Ons het aanvanklik vir een nag bespreek, maar dit so baie geniet dat ons besluit het om langer te bly. Die kor...
Sien meer
Jan 2025
Martin B
Gesin met tieners
5.0
Very pleasant Karoo experience. On arrival, we were greeted by very friendly hosts. Very enjoyable stay over.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 214

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Osfontein Gasteplaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Osfontein Gasteplaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkYmQ2Y2E0LWFlMWYtNGJkNi1hY2M3LTA3MGIyZWIzZWI4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 214 5 1 5 Osfontein Gasteplaas Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.239902947802 22.337071895599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang