Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ospray House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 31 resensies vir Ospray House
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ernita F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernita F

Pragtig en karaktervol - perfek vir ons.

Ons het vreeslik lekker gebly in Osprey House. Dit is naby die middedorp en restaurante, maar ook naby die natuur en stil en rustig met 'n mooi uitsig oor die natuurskoon. Osprey House is in 'n Cul de Sac so min na niks verkeer. Alle geriewe is oulik uiteengesit en alles netjies en skoon. Vir ons was dit ook belangrik om in 'n plekkie te bly wat karakter het. Ons het die lekkerste naweek gehad.

Laura W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laura W

Beautiful cottage retreat.

The cutest cottage in Agulhas that works as the perfect base to see where the oceans meet. Everything was easy and well communicated. Thank you for a lovely stay!

Marius P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius P

Aghulas baie geniet. Lekker geslaap in Ospray.

Huis is baie gerieflik, beddegoed en veral die handdoeke is luuks. Sal nie aanbeveel vir familie met kinders nie. Die tuin is vol dorings, kan nie op die gras speel nie.

Andries D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Wonderlike plek in 'n stil buurt. Huis het alles vir gesin vir wegbreek.

Sal definitief weer van Ospray gebruik maak.

Marita O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita O

Lekker.

Sal weer gaan. Stunning.

Gayle H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gayle H

Cute Cape Cottage.

Cute little cottage, very spacious. Nice and new. Great spot to explore the area from.

Stella S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Stella S

The house is lovely. The open plan living room and kitchen worked very well for us.

There is some sea view to the east. There are no street lights yet, which gave us the opportunity to have a wonderful view of the night sky. The veranda is an added plus and we enjoyed many hours relaxing there. Unfortunately, although pet-friendly, the yard is no enclosed, so my dog had to be on her leash all the time. Building is taking place right next door but the contractors were friendly and tried their best to minimise the noise.

Johan O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan O

Huis gerieflik vir gesin en hondevriendelik.

Gesien dat 'n skoonmaaktarief per dag bygevoeg word, het ons 'n skoner huis verwag.

Simone S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone S

Fantastiese plek.

Die plek was verskriklik netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die eienaar self was baie vriendelik en baie behulpsaam. Dis 'n perfekte plek vir net lekker kuier met vriende of familie.

Dina B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina B

Heerlik, pragtig en skoon. Als wat jy wil hê.

Die huisie is pragtig en voldoen aan al jou behoeftes. Stil omgewing, maar tog ook by als.

Gerhard F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F

Goeie waarde vir geld.

Goed ingerig, lekker gebly.

Leon W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W

Puik.

Vriendelike diens en 'n netjiese skoon plek in 'n rustige area.

Lynnette L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette L

Super skoon en netjiese blyplek wat baie mooi ingerig is, baie beïndruk!

Die huisie is silwerskoon, ingerig met als wat benodig word en is baie stylvol gemeubileer. Sal vir seker weer hier slaap. Reëling met die sleutels werk perfek. Sal die huisie enige tyd aanbeveel.

Ron A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ron A

Fanstastic, Louise was easy to deal with.

Thank you.

Joos S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joos S

Fantasties.

Wonderlike wegbreektydjie.

Debbie C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie C

Fabulous little gem.

Just needs clear security bars - we are from the city and scared to open windows. Highly recommended.

Deon S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Alhoewel nie teen die see nie, skep die plaasuitsig ook 'n wonderlike rustigheid. Mal oor die huisie!

Regtig 'n oulike plekkie. Heerlike kuierstoep.

Stefan R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan R

Lekker gebly en die area baie geniet.

Verblyf voorsien aan alle behoeftes, is goed ingerig en baie gesellig. Uitsig oor die natuurskoon is great!

Ospray House se terugvoer

Goeiedag Stefan
Baie dankie vir my resensie

Ospray House
Shareef B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shareef B

Lekke!

Very peaceful and relaxing getaway. The option for early check in and especially the option for late check out on Sunday was very welcome and appreciated by the family.

Arend D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arend D

Relaxing, comfortable.

Quiet place at the tip of Africa.

Jolene L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene L

Heerlik gebly.

Uitsig pragtig en het alles wat nodig is.

Leona M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leona M

Great little spot and great value for money.

Super friendly owner, addressed a concern with a noisy pipe and it was addressed immediately. Only disappointment was the cleanliness - house needs a deep clean.

Andrea S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andrea S

Ons het die plekkie geboek vir troue en gevolglik nie baie tyd daar spandeer.

Die plekkie is ideaal vir groepie vriende of twee paartjies. Met die binnebraai behoort kuier in winter heerlik te wees. Dit sal egter gaaf wees as die huisie toegerus kan word met basiese noodsaaklikhede (seep sjampoe, koffie, melk, suiker) soos gewoonlik verskaf word deur eienaars van soortgelyke plekke. Diefwering sal definitief bydrae tot meer gemoedsrus.

Jolize S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolize S

Wow.

Wow, amazing, mooi, beeldskoon, lekker gerus.

Bessie D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bessie D

Fantastiese see huisie

Die huis is skoon en het als wat mens sal nodig hê vir ñ lekker see vakansie. Sal def aanbeveel en ook weer besoek. 10 uit 10!

Nathaly P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathaly P

Baie mooi en rustige dorpie. Sal beslis weer gaan!!!

Die gasvryheid was 100% Tops! Ons as jong span probeer altyd om bietjie te kuier in ander plekke en die mooi plekkies raak te sien. Was die moeite werd om weer die ander kant van die wêreld te sien. Ospray House was die 1 huisie waarna ons weer sal gaan. Keep it going Agulhas!!!!!!

Tanille J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanille J

Beautiful home.

Easy check in and good facilities.

Tamzon P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tamzon P

Lovely quiet area, partial views of the ocean and very comfortable beds and linen. Neat, clean and spacious.

We liked the location and spaciousness of the home, very comfortable bedrooms.

Ansie C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie C

Heerlik rustig. Mooi uitsig op veld en berg.

Die huis was gerieflik en goed ingerig. Ons het net 'n koffie percolator gemis, maar die eienaar sou dit voorsien aan volgende gaste. Die binnebraai heerlik, want dit was koud. Regtig 'n oulike huisie.

Andre K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre K

Gemiddeld.

Verblyf gemiddeld. Bietjie ver van als, veiligheid nie so goed nie.

Innes V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Innes V

Teleurgesteld.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Louise, maar toe ons instap het die hele huis geruik na vuurrook. Daar is 'n binnebraai, maar die vuurrook borrel terug in die huis omdat die skoorsteen nie die rook uittrek nie. Beide storte wat op gas werk se water is dan yskoud en dan vuurwarm en die water hou op vloei sonder enige waarskuwing. Indien 'n plek verhuur word, moet die eienaar seker maak alles is in 'n werkende toestand. Ons voel ons het ons geld gemors.

Ospray House se terugvoer

Goeiedag Innes
Dankie vir jou resensie.
Ek het 'n bouer gekry om die skoorsteen uit te sorteer,
Ek was nie bewus van die warm/koue water probleem nie. Dankie dat jy dit onder my aandag gebring het.

Ospray House
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ospray-weg, Zoetendalsrug, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b4a4ade5246990067ac542ef5012caeb9456ec45908573cffa65578c50377719067c7a87a07c340d534a10ed2514fe2d43a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 Ospray Road Zoetendalsrug 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.824320672244 20.001544632189

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang