Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ospray House

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ospray-weg, Zoetendalsrug, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ospray House is 'n bekoorlike vakansiehuis in die kusdorpie L'Agulhas in die Kaap Agulhas-streek. L'Agulhas is 'n paar uur van Kaapstad af geleë en bied opwindende natuurlike en historiese besienswaardighede en 'n pragtige landskap.

Dié visserskothuis beskik oor 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste op 'n slag. Die slaapkamers is albei ingerig met 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort in die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het toegang tot 'n aparte badkamer met 'n bad en stort.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n wasmasjien en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en 'n binnebraai-area. Die eenheid maak oop op 'n patio met 'n piekniektafel en toegang tot 'n tuin.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit Agulhas Nasionale Park, Agulhas-strand, Kaap Agulhas-vuurtoring, walviskyk, voetslaan en visvang in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 31 resensies vir Ospray House
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Ospray-weg, Zoetendalsrug, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ospray House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ospray-weg, Zoetendalsrug, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b4a4ade5246990067ac542ef5012caeb9456ec45908573cffa65578c50377719067c7a87a07c340d534a10ed2514fe2d43a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 Ospray Road Zoetendalsrug 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.824320672244 20.001544632189

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang