Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ostrich Hide

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Veronica F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik gekuier. Baie oulike netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marja
Ostrich Hide
Thank you, Veronica. We are happy you enjoyed your stay. You were great guests and are always welcome at Ostrich Hide.

Anlu H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Will see us again! The house is peaceful and built to take advantage of the bushveld! We had a wonderful time with lots of visits from the wildlife. Sheena is a great host and very friendly! Next time we are bringing friends!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Lekker ontspan, huis baie goed ingerig. Huis is baie gerieflik ingerig. Mooi skoon en netjies. Ons was egter nie vooraf in kennis gestel dat die TV gebreek was nie, en dat die nuwe TV eers 2 dae nadat ons weg is daar sou arriveer nie. Ek is eers in kennis gestel daarvan toe ons daar aangekom het. Sou ek vroeër geweet het, kon ek 'n plan gemaak het om een van ons spaar TV's van huis af te bring. Dit was nogal ongerieflik, aangesien ons 2 jong kinders het. Daar was ook 'n probleem met warm water op die oggend toe ons uitgeboek het. Ek neem aan die gas was op, so ek en my man het in koue water gestort en die kinders kon glad nie stort nie, die water was te koud vir hulle.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marja
Ostrich Hide
Dear Yvette, Thank you for your kind words. We appreciated having you as a guest and found you to be lovely and understanding. Regarding the TV, our hostess Mandy only discovered the issue at around 13:00 on the day of your arrival during the final check of the house. Unfortunately, we were unable to repair or replace it on such short notice, as Mandy explained to you upon your arrival. We were grateful for your understanding at the time and sincerely apologize for any inconvenience caused. We made every effort to resolve the problem, and we would like to inform future guests that the TV was replaced promptly after the weekend. Kind regards, Marja

Barrie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Stukkie hemel in die bos. Fantasties! Heerlik gerus. Pragtige wild tot op die stoep. Nag geluide van die seekoeie en leeus was ongelooflik. Nagapies is te oulik. Huisie is pragtig en baie luuks en als wat jy nodig het. Sal definitief weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marja
Ostrich Hide
Hi Barrie, Thank you for your kind words. We are really pleased you enjoyed your stay. We hope we may welcome you again. Kind regards Marja

Suzete C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Wonderful home. This home was truly comfortable and cosy and a lovely patio area and pool. We had a wonderful week break at Ostrich Hide. Everything was clean and tidy. Loved every minute of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marja
Ostrich Hide
Dear Suzete, thank you for your wonderful review. So glad you enjoyed your stay. You are always welcome for a return visit. Kind regards, Marja

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R2 200
R2 200 R1 870
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 870
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volstruisweg 1558, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bbeba5f2d50d20b7c586fb27c2919acc5a5a30e3dc03d46c915e04b4be17b8c373d573f2c894869040149de9f4eeec10892?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 870 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 1558 Volstruis Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.34736629531 31.760031241734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang