Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Otter's Cove @ Blue Crane Farm

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R540, Blue Crane Plaas, Highlands Meander, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R4 290 R3 861 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Otter's Cove @ Blue Crane Farm is 'n besonderse kunsvlieghengelbestemming net buite Dullstroom met 8 selfsorgeenhede en 2 pragtige, gevulde foreldamme.

Last Cast @ Blue Crane Farm is 'n eenheid wat slaapplek aan 6 gaste bied en oor 3 slaapakmers en 2 badkamers beskik.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Al die beddens het elektriese komberse.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel.

Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met Netflix. Dit lei na 'n privaat stoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.

Hierdie eenheid het ook 'n boma van klip.

Blue Crane Farm bied natuurtonele met vrylopende wildspesies soos damherte, springbokke, blesbokke, sebras, hartebeeste en vaalrebokke. Die voëllewe is merkwaardig met verskeie bedreigde spesies soos die Bloukraanvoël en Kroonkraanvoëls wat gereeld op die plaas nesmaak.

Die plaas is ongeveer 17 km vanaf Dullstroom en 20 km vanaf Belfast met verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede. Daar is 'n grondpad wat na die plaas lei en vir meeste voertuie geskik is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Karlien Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 192

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Langs die R540, Blue Crane Plaas, Highlands Meander, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 290
R4 290 R3 861
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 290
R4 290 R3 861
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R540, Blue Crane Plaas, Highlands Meander, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d0cf59d8e2c5259886b0864be7d930c8197f1fe56f2e8b3b20f22b37e01480f11b25bd1baae4c222f7862cc0bd130470768?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 290 nouVanaf R3 861 per nag (plek vir 6) Off the R540 Blue Crane Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.555960140475 30.073472214199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang