Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ou Kerkie Cottage @ Baviaanskloof Guest Cottages

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Hoogs aanbeveel. Baie lekker gebly. Baie goed toegerus. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Stil, omgewing. Hier breek jy weg van die wereld. Stil, skoon alles perfek. Asemrowend! Veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baviaanskloof op sy beste. Het baie lekker gebly in ou kerkie, hou van die stoep wat oor die dam kyk. Ook gerieflik naby aan die padstal. Was ook lekker toe skape vir ons kom kuier het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Layla W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantastic getaway. What a beautiful little cottage in a perfect setting! The cottage is so well kitted out, everything we needed was there. Beautiful scenery and we enjoyed the walks. Can't wait to return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan T
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Kan dit sterk aanbeveel. Uitstekende verblyf!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Onvergeetlik. Baie lekker gebly. Baie netjies, sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tina G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Ons emmer lys afgemerk. Netjiese plek, was bietjie koud maar 'n verwarmer sal gaaf wees. Lekkerste tuisgebakte pasteie by die Padstal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 114

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R332, Baviaanskloof Guest Cottages, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab4ccfb883056670cb01b04910c5979d7cc62d8517679b59354b46f79d808cc528c9c8def4d18439df3e89530ade0728a2f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 R332 Baviaanskloof Guest Cottages 6453 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.52422366383 23.923244476318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang