Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oude Eik Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jonecia J
1 nag
5.0
Feb 2025

Vreeslik lekker gebly. Sjoe, Dina is ʼn baie vriendelike gasvrou. Sy het my selfs met ʼn kompliment gegroet! Die plek is ʼn pragtige plek. Die kamer is mooi gemeubileer en die view vanaf die stoep is awesome. Die tuin en natuur is so mooi skoon en netjies. Ek sal hierdie plekkie vir enigeen aanbeveel wat op soek is na rus en stilte. Dina: Mag jou Gastehuis geseën word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

GÈrdia L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Pragtige omgewing. Uitstekende ligging, heerlike swembad. Gemaklik, skoon en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lena T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lovely guesthouse, highly recommend it! What a beautiful spot in Riversdale! We loved the garden, pool and the stylish interior of our room. We'll definitely choose this spot again for our next travels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet R
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Incredibly peaceful and beautiful surroundings. What an amazing time - the grounds were incredible and the quiet and peaceful atmosphere with the beautiful pool contributed towards an amazing time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet L
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Peaceful, stunning gardens, comfortable and lovely accommodation and very relaxing. The perfect spot for a relaxed and quiet rest, away from the busy coastal areas over peak season. Although Stillbaai is only 35 minutes away (and is lovely), apart from heading to the coast for one of our days, our group of friends and family just really enjoyed being at Oude Eik for the other 4 days. The 1.6 hectare property is like a botanical garden, which we all loved - ball games and just reading under the trees, evening braais and just chilling. The pool is long and fabulous. The accommodation is very thoughtfully decorated and caters for couples and families, with en-suite rooms and a double storey farmhouse. Special bonus that our doggy Rufus was able to enjoy the holiday with us - he absolutely loved the lawns. Thank you so much - we hope to come again 🩷.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

It was just a great experience. What an experience, definitely 5 star. I don't have much more to say; it was incredible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanriette R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik gekuier, vriendelike personeel. Skoon en netjies. Absoluut wonderlik. Prentjie mooi tuin, rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ek sal die plekkie aanbeveel. Vriendelike, behulpsame eienaar en personeel. Absoluut wonderlik. Vriendelike, behulpsame personeel. Skoon en netjies. Lieflike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anastasia N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Magical. Our stay was amazing! The garden at Oude Eik Guest House is magical! The accommodation, reception and the whole experience are magical!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vyfster verblyf. Heerlik gerieflike verblyf. Dankie vir die pragtige netjiese verblyf. Die eienaar het met ons gekommunikeer en was maklik om toegang te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dina
Oude Eik Gastehuis
Beste Johanna, Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. Kom gerus weer. Vriendelike groete Dina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R880
R 880 R 792
per nag (plek vir 2)
Vanaf R880
R 880 R 792
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riversdalweg, 212 De Molen, Novo, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22fa70f48b7ee1d7dfd6419bbdd1f6b81cc72ad83a1095ba15ba530e659cdfdd2265ddbad18585517064c08a5091ea114c43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R792 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 Riversdale Road 212 De Molen, Novo 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.070458322848 21.256703377833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang