Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oudehout Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smith-straat 4, Val, 2425, Mpumalanga
  • Vanaf R8 000 per nag, vir 16 mense

Beskrywing

Oudehout Huis is 'n ruim en groot plaashuis wat ideaal is vir familiegroepe en vriende wat uit die stad se gewoel wil ontsnap. Geleë in Val, die kleinste dorpie in Suid-Afrika, kan gaste gehaltetyd saam met mekaar geniet en die area verken.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 18 gaste op 'n slag en beskik oor 8 slaapkamers, 5 badkamers asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oorblywende slaapkamers is almal ingerig met enkelbeddens en 2 van hierdie kamers het 'n en suite-stort. Die ander 2 badkamers is albei toegerus met 'n bad en 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele en 'n sentrale ontbyttafel. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die knus sitkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel waar gaste met 'n boek kan ontspan.

Buite is 'n ruim patio met sitplek en 'n uitgestrekte lowergroen tuin met braaigeriewe wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie. Gaste kan tussen die mielielande gaan stap, hul verkyker saambring en die voëls op die dam dophou, die vlaktes met hul kamera verken, 'n boek lees, bordspeletjies speel en eenvoudig ontspan.

Kamer-opset

Slaapplek vir 16 mense 9 Slaapkamers 7 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Smith-straat 4, Val, 2425, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag, vir 16 mense
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag, vir 16 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smith-straat 4, Val, 2425, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc77f2b2569e8bfe3d8aa008bd657987e8874b228db368095237edca6bbabef5bac60eb07363ff94b27af4773081c2ca85352?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag, vir 16 mense 4 Smith Street Val 2425 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.793946991036 28.930332688855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang