Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oudewerfskloof Olyfplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Keith M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pleasant. Pleasant and trouble-free. Clean room with all essential utensils and appliances. Clear instructions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Luukse selfsorg akkommodasie op 'n olyf plaas. Ons het 2 nagte in die Pressroom 1 gebly. Die eenheid was pragtig en baie mooi skoon. Dit was luuks met alles in wat jy benodig om 'n lekker, gemaklike verblyf te hê. Daar was wit linne op die bed en die matras was baie gemaklik en duursaam. Die buite braai (gratis hout was voorsien) en die sitarea was mooi ingerig met 'n sitplek en 'n tafel om by te eet met 'n mooi uitsig. Die stort het 'n lekker groot stortkop gehad en die water het gou warm geword om te verseker jy kan lekker stort. Ons was baie vriendelik ontvang. Vooraf het ek inligting ontvang van die gasvrou, bv. padkaart, kode vir hek en goed om te doen in die omgewing. Ons het 'n olyf toer gehad wat baie interessant was; sy het spesiaal vir ons 'n kaas/olyf/kouevleis bord gemaak wat ons in ons eenheid kon geniet met 'n glasie wyn op my man se verjaarsdag. Die diens was uitstekend, baie dankie. Ons kan die akkommodasie aanbeveel as uitstekend en jy sal dit baie geniet. Baie dankie dat julle diere vriendelik is; ons almal het die 2 dae op die plaas baie geniet. Ons het ook middagete die Sondag by die perseel se restaurant geëet, net oorkant die eenheid. Jy moet net vooraf bespreek. Die kos was lekker en die area het 'n baie mooi uitsig om jou ervaring nog meer spesiaal te maak. Daar is 'n winkel op die plaas, agter die eenheid, waar jy olyfolie, olywe en ander produkte kan koop. Bederf jou met die gevulde knoffel olywe; dit is uniek en lekker. Daar was Wi-Fi wat goed gewerk het. Onderdak parkering was 'n entjie van die eenheid, maar jy kon jou motor voor die eenheid parkeer om jou bagasie af te laai. Ons hele ervaring was fantasties en ons sien julle definitief binnekort weer. 10/10. Uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annerise
Oudewerfskloof Olyfplaas
Liewe Ronel, Baie dankie dat julle hierdie spesiale geleentheid saam met ons op die plaas kom vier het. Dit was 'n groot plesier om julle te ontmoet en hier by ons te verwelkom vir 2 dae. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Mooi dag vir julle.

Jean P
1 nag
5.0
Des 2024

An experience on its own! Close to town, but an experience on its own. Beautiful views, peaceful, comfortable units, clear communication and instruction from the host. Would go back for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Segran M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beautiful apartment on a stunning location. Excellent stay in a picturesque olive estate on the hill with beautiful views of the lagoon and Goukou River. The apartment is clean, cosy and extremely comfortable. It's an awesome environment and I will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian S
1 nag
5.0
Sep 2024

A must stay when going through the Garden Route. What a beautiful location! Enjoyed everything from start to finish. Clean, neat, modern and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nonki S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Beautiful place and also serene. What a stunning place! Clean and the prompt response. The environment is so serene. I wish they did mention that you can book a tasting (include tasting schedule).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld en meer! Absoluut heerlik gebly in 'n netjiese huisie. Goed toegerus met meer as jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Great country location, located close to the river and not far from the seaside. We were an extended family group of adults. The unit was very spacious and had a large braai area with amazing views. The staff were very helpful. Thoroughly enjoyed the olive tour, which was very informative. It is only a short, country drive to the seaside and shops. Would definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Perfect place to stop over when travelling on long trips along the coast! This place was epic, rooms were exceptional! Loved this spot, will most likely use them again when travelling up the coast from CT. Olives are really good, buy the olives.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annerise
Oudewerfskloof Olyfplaas
Thank you Matthew, glad you enjoyed the olives. Such a pleasure having you with us!

Joerg S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Very relaxing break. It was such a lovely break. Very relaxing stay. Great tasting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annerise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 724
R 1 724 R 1 293
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 724
R 1 724 R 1 293
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-weg GK14, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07c665f65acc40fe9bdf935130531a9804effcd77d47598de488bbf65e285d6907a40cf6c1ee97f1ce6164214c725bedfd0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 724 nouVanaf R1 293 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 GK14 River Road Stilbaai Wes 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.329778204254 21.38717107849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang