Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oupa-huisie

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Terence K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustig en ontspannend. Dit was baie rustig en vredevol. Familie tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie lekker gerus en huisie geniet. Dankie Tannie Wilna. Ons het in kliphuis gebly en was 'n wonderlike tyd, mooi omgewing, skoon en netjies en 'n wonderlike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie V
Lang verblyf
4.8
Jan 2023

Stil en lekker. Naby Stilbaai en Riversdal, binne bereik van Mosselbaai en Hartenbos. Ons het stilte kom soek weg van die geraas en net dit gekry, vriendelike gasheer/gasvrou en lekker omgewing. As jy van die natuur en stap hou is dit die plek. Wilma en Aarto het ons op die hande gedra en alles reg voorberei. Self ekstra vriesgeriewe gereël en 'n kampie sodat ons die honde kon saamvat. Dit is 'n lekker huisie met slaapplek vir 5 mense, die binnebraai kom handig te pas vir winderige dae. Ons het die huisie as basis gebruik om Stilbaai, Gouritzmond, Riversdal, Mosselbaai, Hartenbos en 'n klompie wynplase in die omgewing te besoek. Dit was lekker om na 'n lang dag terug te keer na die stilte en mooie sterrehemel, lekker te braai en vroegoggende ver op die plaaspaaie te gaan stap. Ek het lekker gerus en die familie het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 40

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Platkopplaas, 20 km vanaf Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe6c5ed9fbd533f3573165b2f21a9fa5603b55e62e2efd4d05f6553859770be79679e4dbcb78b8b1886b5596b70c31468e40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 Platkopfarm 20 km from Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124707784627 21.319665557962

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang