Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oupa Jan Strandhuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bieto-laan 10, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Oupa Jan Strandhuis is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat reg op die water in die hartjie van Jongensfontein geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aan die kus, want hierdie huis spog met ongelooflike see-uitsigte en pragtige sonsondergange.

Hierdie eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in albei badkamers beskikbaar. Let daarop dat slegs kussings en duvets voorsien word. Gaste moet hul eie linne en handdoeke saambring.

Die leefarea met see-uitsig beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n binnebraai. Boonop het hierdie spasie 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Buite is 'n sonnige patio met 'n tafel en stoele wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl jy die see-uitsigte bewonder. Hierdie eiendom lei direk na die seerotse. 'n Weber-braai is ook beskikbaar vir gaste om buite te gebruik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
3.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alet Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Bieto-laan 10, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oupa Jan Strandhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bieto-laan 10, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e25c7f41a5bad0f6c8f6230edcffbb2069607be6462f9b43a9c285b51d7fef741522318919c96939cef8d920edbd0af1185?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 10 Bieto Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.426246863774 21.342898705588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang