Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oupatjie @ Baviaanskloof Guest Cottages

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Liesl T
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Fantastiese kuier in die Baviaanskloof. Dit was heel lekker verblyf in die Baviaanskloof. Ons het in Oupatjie tuisgegaan en die eenheid is meer as voldoende ingerig met alle benodighede. Dit is klein, maar ons was uit gedurende die dag. Daar is 'n groot grasperk vir kinders en honde om van ekstra energie ontslae te raak, en letterlik 50 meter af in die pad is die Baviaans padstal met die beste skyfies ooit! Baie dankie aan Gerald wat goedgunstiglik gehelp het om my bakkie te

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Ideale oornag bestemming. Ons het slegs een nag gebly en het dit baie geniet. Oupatjie was netjies en skoon. Daar is 'n mooi staproete in die berg. Die binnebraai was baie gerieflik met die koue winterweer. Ons sal Oupatjie definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Sielerus. Die swembad was heerlike lafenis met die hitte. Onverwagste gasvryheid. Hier stap hulle die ekstra myl!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Asemrowende ligging en baie rustig. Baie sentraal gelë voor die ingang na die wildernis area. Die uitsig is asemrowend en ons het elke oggend en aand 6 skilpaaie op die grasperk gehad. Die blyplek self is netjies en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Heerlik rustig gewees. Sterre in die aand was ongelooflik. Ons was heerlik verras deur die (swembadjie) - Dit was heerlik om na 'n warm dag daarin af te koel. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 110

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R332, Baviaanskloof Guest Cottages, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA522d2d89430644f262069dc35072e5aa0166065307906bf2f278e488e59cc4c7049743917764eb40ef5dc022b242a7fc6188?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 R332 Baviaanskloof Guest Cottages 6453 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.524330993202 23.923308849335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang