Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Oupatjie @ Baviaanskloof Guest Cottages

Selfsorg
Wo.
26ste26Mrt
Do.
27ste27Mrt
Vr.
28ste28Mrt
Sa.
29ste29Mrt
So.
30ste30Mrt
Mo.
31ste31Mrt
Di.
1ste1Apr
Wo.
2de2Apr
Do.
3de3Apr
Oupatjie @ Baviaanskloof Gues...
Slaapplek vir tot 4 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Ys, braaihout en vele meer kan by Bavijaans Farmstall aangeskaf word.

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede onderhewig aan verandering is.

Neem asb. kennis dat indien gaste van die Patensie-kant af reis, die gashere aanbeveel om in 'n 4x4-voertuig te reis, maar dit is steeds moontlik met 'n 4x2-voertuig. Van Willowmore se kant af is daar sowat 70 km grondpad wat met enige voertuig gery kan word, maar dit word aanbeveel om in 'n voertuig met 'n hoë grondvyrhoogte te ry.

Troeteldiere is welkom mits daar vooraf gereël word, maar word nie op die meubels toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R332, Baviaanskloof Guest Cottages, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA522d2d89430644f262069dc35072e5aa0166065307906bf2f278e488e59cc4c7049743917764eb40ef5dc022b242a7fc6188?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 R332 Baviaanskloof Guest Cottages 6453 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.524330993202 23.923308849335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456