Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oupatjie @ Baviaanskloof Guest Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R332, Baviaanskloof Guest Cottages, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Oupatjie @ Baviaanskloof Guest Cottages is in die Baviaanskloof Natuurreservaat geleë en is 74 km vanaf Willowmore en 130 km vanaf Patensie.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die sitarea. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n kaggel wat as 'n braai gebruik kan word. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n etenstafel.

Die sitarealei na 'n stoep wat deur die welige groenigheid omring word en gaste het toegang tot braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel besikbaar.

Aktiwiteite sluit voetslaan, voëlkyk, die boesmanskilderye besoek en 4x4-roetes in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Liesl T
5.0
Fantastiese kuier in die Baviaanskloof. Dit was heel lekker verblyf in die Baviaanskloof. Ons het in Oupatjie tuisgegaan en die eenheid is meer as vol...
Sien meer
Aug 2024
Barry S
Gesin met klein kinders
5.0
Ideale oornag bestemming. Ons het slegs een nag gebly en het dit baie geniet. Oupatjie was netjies en skoon. Daar is 'n mooi staproete in die berg. Di...
Sien meer
Aug 2024
Karen L
Gesin met tieners
5.0
Sielerus. Die swembad was heerlike lafenis met die hitte. Onverwagste gasvryheid. Hier stap hulle die ekstra myl!
Mrt 2024
Ockie M
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowende ligging en baie rustig. Baie sentraal gelë voor die ingang na die wildernis area. Die uitsig is asemrowend en ons het elke oggend en aand ...
Sien meer
Feb 2024
Antoinette H
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik rustig gewees. Sterre in die aand was ongelooflik. Ons was heerlik verras deur die (swembadjie) - Dit was heerlik om na 'n warm dag daarin af ...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 110

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R332, Baviaanskloof Guest Cottages, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
  • Gaste dink Oupatjie @ Baviaanskloof Guest Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Baviaanskloof Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R332, Baviaanskloof Guest Cottages, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA522d2d89430644f262069dc35072e5aa0166065307906bf2f278e488e59cc4c7049743917764eb40ef5dc022b242a7fc6188?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 R332 Baviaanskloof Guest Cottages 6453 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.524330993202 23.923308849335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang