Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Our happy place in Arniston

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Laan 9, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 650 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ons gelukkige plek in Arniston is 'n selfsorg-gesinsvakansiehuis in die idilliese kusdorpie. Die bekoorlike en baie ruim grasdakkothuis is volledig gemeubileer en perfek vir 'n wegbreek saam met familie of vriende in sy lieflike vermaaklikheidsruimtes binne en buite.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, terwyl die derde en vierde slaapkamers elk 'n koningingrootte-bed het. Die eerste badkamer het 'n bad, instapstort, wasbak en toilet, terwyl die tweede badkamer 'n bad en stort-oor-bad, wasbak en toilet het. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n ontbyt-eiland met stoele. Daar is 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en skottelgoedwasser, vir gaste se gerief. Van die kombuis af lei die leefarea met gemaklike rusbanke, 'n knus kaggel en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV wat gaste bied om Netflix en DStv op hul eie rekeninge op te stel. Gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Die buite-area van hierdie eiendom is 'n plesier. Daar is gemaklike buitemeubels met 'n lieflike braai-area vir gaste om te gebruik. Die huis is in 'n stil straat geleë, stapafstand van die strand en Arniston Hotel af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Stephanie D
Gesin met klein kinders
5.0
Fabulous! Pictures of the house don't do this home justice. Lovely and spacious, well-kitted out.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Julia S
Saam met vriende
5.0
A lovely mini-stay! Welcoming and informative communication from the minute the booking was confirmed. Friendly and competent service. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Marius B
Gesin met klein kinders
4.8
Baie mooi en gepaste dekor vir 'n see huis, en oor genoeg ruimte en sitplek. Ons het 'n ongelooflik lekker naweek gehad. Die kombuis is lekker ruim en...
Sien meer
Feb 2024
Danielle D
Gesin met tieners
4.6
Our old time favourite Renosterfontein. Baie lekker gebly. Dit was ons derde keer.
Jun 2024
Nidia L
Saam met vriende
4.4
Oulike plek. Waarsku tog oor eie hout en blits wat self voorsien moet word. Oulike plekkie met genoeg kuier ruimtes vir groot groep vriende of twee fa...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jeremy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5de Laan 9, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Our happy place in Arniston het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Laan 9, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA240ec13798794d4ccb0d4adb7afc3aa0ce2dad17538a000603752c2a89930c11d0e328ba35735be53a3767f675cc6c4bb563?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 9 5th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.666186823161 20.226828245569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang