Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Our Hermanus House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchell-straat 56, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R13 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Our Hermanus House is 'n pragtige selfsorghuis in 'n stil straat naby die hartjie van Hermanus. Die huis is ideaal geleë in 'n doodloopstraat en is 5 minute se stap van die dorp, rotspaadjies, die getypoel, restaurante, winkels en kruidenierswarewinkels af.

Die huis is geskik vir 8 volwassenes, 4 kinders onder 12 jaar en 2 babas. Dit het 4 groot dubbelkamers, 'n kamer met 4 stapelbeddens, 'n kombuis wat jy jou kookkunsdrome kan uitleef, 'n groot sitarea met 'n kaggel, 'n TV met 'n biblioteek, en 'n luukse, stylvolle interieur. Die kombuis is met 'n yskas, wynyskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus.

Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Die kinderkamer het 2 stapelbeddens. 'n Kot kan vir babas voorsien word, indien nodig. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die huis is in 'n goedversorgde en rustige tuin met fonteintjies en daar is 'n groot soutwaterswembad wat met sonpanele verhit word. Daar is ook sonstoele en gemaklike stoele onder die gazebos. Daar is 'n lieflike beskutte buitesitarea en vuurput, asook 'n gasbraai- en eetarea. Daar is 'n groot onderdakstoep met 'n sit- en ontbytarea wat na die swembad toe lei.

Die villa het sonpanele en 'n omsetterstelsel wat krag aan die WiFi, ligte en toebehore wat min elektrisiteit gebruik, voorsien. Die reënwater word gebruik om die swembad en dammetjie vol te maak en die tuin nat te lei.

Die ligging bied gerieflike toegang tot 'n 27 putjie-gholfbaan en die Fernkloof Natuurreservaat. Walviskyk- en haaikyk-uitstappies kan in seisoen geniet word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Kinderstapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Mitchell-straat 56, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R13 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R13 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchell-straat 56, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd11874e06c9c59e243b250f103cae75bee36cd7c553bfa7b24b96e5dcfc9be14fa5a821b4901c66508db52660103094dc50a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 500 per nag (plek vir 8) 56 Mitchell Street Eastcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.415254252488 19.245155453682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang