Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Out of Africa Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 411 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Wp S
1 nag
5.0
Jan 2025

Lekker plekkie. Lekker plek, goeie diens en hulp vir gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekke. Baie lekker. Presies wat mens nodig het as jy 'n naweek wegbreek beplan in Harties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal vir seker weer gaan, vir langer. Vriendelik en netjies. Rustig en goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker rustige wegbreek. Die rondawel is goed toegerus met alles wat nodig is. Alles het gewerk en die bed was gemaklik. Ons was 'n uur vroeër by die lodge en hulle het moeite gedoen om ons plekkie reg te kry sodat ons nie hoef te wag tot die normale inkloktyd van 14:00 nie. Die natuur is pragtig en die staproete was goed gemerk. Net jammer ons kon nie die baba-kameelperde sien nie. Vir 'n rustige wegbreek naby Harties sal ons Out of Africa Lodge definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Loved it. 1. The stay was perfect for getting away from the city. 2. The owners and staff have all been very accommodating from the onsite team when making the booking to the time we arrived. 3. I would recommend that if insects are killed on the walls and there are stains left behind by a previous guest, the cleaners please wipe it off the walls, as guests are not provided with cleaning items.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark P
Kort verblyf
4.4
Jan 2025

Tevrede. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.2
Feb 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe C
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Baie rustig, ons het die kameelperd gesoek, maar niks gekry nie. Baie lekker gebly. Dit het gereën. 'n Afdak by die braai area sal lekker gewees het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Segran P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Serene stay, quick fix of toilet; unclean pool, unlit pool. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Juan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Lekker plek vir 'n naweek wegbreek uit Pretoria. Ons het baie lekker gebly, netjiese blyplek en die lugversorging was 'n bonus. Die swembad is kleiner as wat dit lyk op die foto's, maar was lekker om af te koel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Hans Jurgens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 411

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zanfontein, Portion 201, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARkeYzc64jYH8hGzjlR0GpjOnLphB40fxXY2tyRwyTYQOdIYf02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 411 5 1 4 Zandfontein Portion 201 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.721334413942 27.777106761932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang