Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Out of Africa Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 399 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Rene P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker rustige wegbreek. Die rondawel is goed toegerus met alles wat nodig is. Alles het gewerk en die bed was gemaklik. Ons was 'n uur vroeër by die lodge en hulle het moeite gedoen om ons plekkie reg te kry sodat ons nie hoef te wag tot die normale inkloktyd van 14:00 nie. Die natuur is pragtig en die staproete was goed gemerk. Net jammer ons kon nie die baba-kameelperde sien nie. Vir 'n rustige wegbreek naby Harties sal ons Out of Africa Lodge definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marijke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig en salig. Die plekkie is baie oulik en in die bos. Die swembad is effens klein as wat op die foto voorgestel word. Alle geriewe is daar waarvan gebruik gemaak kan word. Daar is goggas, so vat Doom saam. Ons het let wel ons eie kombers en kussings saamgevat, maar dit word ook voorsien. Sal definitief weer die plekkie besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie rustig. Het lekker gebly. Net die koue water van die bad is baie stadig as dit inloop. Jy moet dit meer as 'n uur laat loop. Verder aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman B
1 nag
1.0
Jan 2025

Bad, disgusting, worst experience ever. Take it off your site, the place is disgusting, the bedding is dirty, the place smells, full of cockroaches, and spiders, no bath plug, the kitchen is dirty, the TV has no signal, and the bathroom towels are so dirty it looks 10 years old. Can't believe it is on the website.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Mirinda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Ja, dankie. Baie rustig in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rianto M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was baie lekker. Dit was baie lekker, sal beslis weer na Out of Africa toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl-lee M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Great value for money. Peaceful, fun and relaxing. Great bushlife experience. Safe, easy-to-follow hiking trails.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sommer baie baie lekke om hier te kuier! Ons het dit baie geniet om hier te bly. Wow! Wat 'n wonderlike en pragtige plek. Uitstekend geleë in die Hartebeespoort area. Naby aan Dinokeng, maar nie in die reservaat nie, dus geen daaglikse bewarings- of self-ry fooie is nodig nie. Hulle eiendom het pragtige stapareas en tuine. Lekker plek om rustig rond te stap, pragtige tuine en 'n mooi dammetjie met eende. Die eenheid is pragtig uitgelê, baie skoon en maklik een van ons gunsteling plekke tot dusver! Privaat braai-area, 'n wonderlike bad in die eenheid. Alles was net awesome! Ons kom beslis terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cochern G
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Sal enige tyd weer terug gaan. Dit was baie gerieflik en die plek binne en buite baie baie skoon, en dit was waarde vir die geld wat ek gespandeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Hans Jurgens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 399

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zanfontein, Portion 201, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARkeYzc64jYH8hGzjlR0GpjOnLphB40fxXY2tyRwyTYQOdIYf02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 399 5 1 4 Zandfontein Portion 201 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.721334413942 27.777106761932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789