Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Out of Africa

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Paul Johannes M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker gemaklik met goeie aanwysings na restaurant. Baie lekker en gasvrou was baie behulpsaam. Het by ander eiendom gebly, maar ook baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Great place. Great place to stay, would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie netjiese plekkie. Sal weer daar bly. Ja, beslis. Geriewe was tops. (Braai, DStv, Mikrogolf). Braai, met tafel en stoele buite. Jeanine was 'n uitstekende gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie aangenaam. Baie aangename oornagplek. Sal weer in die toekoms gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Baie oulike plekkie. Baie vriendelike en behulpsaam, sal die plek aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Koos D
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2025

Veilig maar teleurstellend. Was baie teleurgesteld om uit te vind dat die swembad nie beskikbaar is nie. Yskas in die kamer is 'n wyn yskas en maak nie voldoende koud nie. TV is baie oud alhoewel dit werk en die meeste DSTV kanale beskikbaar is. Die kamer sal kan doen met 'n lugversorger alhoewel daar waaiers is.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Tarina V
1 nag
2.4
Jan 2025

Ons was glad nie gelukkig nie, foto's op die webwerf skilder 'n baie beter prentjie. Ek sal nie weer daar oornag nie, dis twee kamers, baie beknop in 'n agterplaas, beknopte parkering, moeilik uitgepak, deurmekaar agterplaas, beslis nie geld werd wat ons betaal het nie. Die een kamer het 'n wyn yskassie, kon nie ons padkos mooi inpak nie, melk in 'n oop belertjie, asook water in 'n oop beker, nie baie higienies vir ons nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Cornel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Waarde vir geld. Ons het goeie verwysing vir eetplek ontvang. Was baie akkommoderend met ons troeteldiere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

I definitely recommend the accommodation and hosting. Our stay was just perfect, very friendly host and accommodating all our needs. It was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jeanine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Skietberglaan 5, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiNTM1MzQwLTZkZGYtNDcwNS04M2VhLWY3YjRhMjJlOWE1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 5 Skietberg Avenue Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.731910877251 25.087696015835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang