Out of Africa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Jeanine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Amelia N - Jun 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Elna S - Mei 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Marius B - Jan 2024
Algehele gradering
Genotvol.
Talitha W - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker.
Isak D - Sep 2024
Algehele gradering
We had a good stay.
Arthur W - Mei 2024
Algehele gradering
Sal weer kom oornag.
Ernest S - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was gemiddeld.
Lynette P - Jul 2024
Algehele gradering
Kon op gemak ontspan.
Magda S - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig.
Lindie B - Des 2023
Algehele gradering
Reg vir 'n oornag tussen JHB en Kaapstad.
Vicky V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike oornag verblyf.
Nicolene M - Des 2023
Algehele gradering
Perfek vir wat ons nodig gehad het.
Armand P - Des 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Wihan M - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklik, rustig.
Monique F - Mrt 2023
Algehele gradering
Stoppunt vanaf Durban.
Sybrand V - Des 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Johan V - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker geslaap en rustige omgewing, gaan weer van die diens gebruik maak.
Sam S - Des 2023
Algehele gradering
Lekker.
Isak D - Jan 2023
Algehele gradering
Gesellig en netjies.
Bertus M - Des 2023
Algehele gradering
Nothing much.
Jacobus D - Des 2022
Algehele gradering
Net wat 'n mens verwag en 'n bietjie meer!
Antonie W - Des 2022
Algehele gradering
Ideaal vir een nag se oorbly. Perfek vir 'n moeë reisiger.
Charl V - Des 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Out of Africa se terugvoer
Baie dankie Charl.
Pieter V - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Out of Africa se terugvoer
Baie dankie Pieter.
Hennie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangenaam verras met bly plek en geriewe.
Letitia D - Jan 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies gewees!
Bets K - Jan 2021
Algehele gradering
Klein en intiem, maar baie lekker.
Maritsa S - Feb 2021
Algehele gradering
Vriendelike mense, baie behulpsaam.
Gerda C - Des 2020
Algehele gradering
Quiet, peaceful, neat and clean.
Michael D - Des 2020
Algehele gradering
Het lekker ontspan na ’n lang dag se ry.
Jakes En Elsabe V - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Pearl W - Des 2020
Algehele gradering
Kamer het geen vensters in nie, net ’n skuifdeur.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Petro B - Des 2020
Algehele gradering
Dit is so beknop 1 mens kan skaars rondom die bed loop en daar is geen plek vir bagasie nie. Die deure kan nie oopmaak nie dan stamp dit teen die bed. Die plek is te klein vir ’n dubbelbed. Veilige parkering en vriendelike ontvangs.
Esther H - Des 2019
Algehele gradering
Perfek!
Delia V - Des 2019
Algehele gradering
Lovely family unit with everything you need for a quite and peaceful sleepover.
Chris D - Jul 2019
Algehele gradering
Goeie koffie en genoeg komberse.
Dawn V - Des 2018
Algehele gradering
Verblyf was baie aangenaam. Gasvry en warm. Sal regtig aanbeveel dat die verblyf 'n lugversorger kry. Aangesien dit baie warm deel van Suid-Afrika is.
Anthony D - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Ian R - Jan 2018
Algehele gradering
Vriendelik en verwelkomend.
Willem B - Jan 2018
Algehele gradering
Hoewel basie het dit aan ons vereistes voldoen.
Chanel D - Jan 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik maar baie baie warm.
Adaan D - Jul 2018
Algehele gradering
Vriendelike en hulpvaardige gasvrou.
Out of Africa se terugvoer
Dankie vir u terugvoer. Adverteer geen TV geriewe.
Groete,
Jeanine
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Pieter R - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Carin P - Des 2017
Algehele gradering
Skoon oornagfasiliteit.
Johan F - Des 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Kathy B - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker, het dit geniet.
Freude B - Des 2017
Algehele gradering
Aangename, netjiese verblyf
CARINA P - Des 2017
Algehele gradering
Ideale oornagplekkie.
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Wendy S - Apr 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Out of Africa se terugvoer
Dankie. Jammer vir die ongerief. Kom slaap volgende keer gratis.
Alida N - Jan 2017
Algehele gradering
Skande om so plek te adverteer vir oornaggeriewe.
Out of Africa se terugvoer
Baie dankie, Alida.
Ek is baie jammer as my plek nie goed genoeg vir julle gesin was nie. Op die fotos op LekkeSlaap se webwerf is wel die ou duvets maar julle het die nuwe duvets op die beddens gehad waarvan ek fotos na LekkeSlaap sal stuur. Op LekkeSlaap is fotos van beide my kamers. Ek het niks om weg te steek nie.
Die kombuisie is 'n buite kombuis, omring deur ogiesdraad om diere weg te hou uit die kombuis, en om die uitsig na Skietberg moontlik te maak vir mense wat natuurliefhebbers is. Die seep en sjampoe en conditioner in die badkamer is vir toeriste se gebruik sowel die poeier, Tabbard, watte, ens. Daarvan sal ek ook fotos stuur. Al die badkamers het dit in. Met aankoms het ek my voertuig verwyder uit die parkeerterrein om plek te maak vir albei julle voertuie sowel as 'n groot sleepwa.
Ek het u man ook met aankoms ingelig dat die toilet se handvatsel net opgelig moet word na gebruik. Julle is verwelkom na 'n skoon kamer met nuwe linne, twee enkelbeddens langs mekaar en twee enkelbedjies op mekaar soos op die foto.
Die kombuisie het 'n opwasbak met 'n kassie daaronder met alles wat julle nodig het vir aandete tot ontbyt (slaaibak, slaailepel ens. ingesluit), 'n yskassie, ketel, mikrogolf en tafel en stoeltjies. Koffie, tee, suiker, melk en yswater. Buite op die gras 'n braaiplek (wat jul wel gebruik het) met 'n tuin stel tot jul beskikking.
Vir die prys wat jul betaal het wonder ek maar net of julle 5-ster akkommodasie verwag het. Daar is ander plekke in Colesberg wat dit vir u teen 'n hoë prys sal aanbied.
Ai, ek is jammer vir julle slegte ervaring by Out of Africa en laat my twee maal dink of ek weer diere met hul eienaars sal toelaat.
Groete van 'n doodgewone gasvrou.
Jeanine
Annelise D - Des 2016
Algehele gradering
Die verblyf by Out of Africa was baie aangenaam.
Out of Africa se terugvoer
Baie Dankie,
Is heeltemal bewus daarvan en probeer my bes en soek oral daarna.
Sukkel omtrent om een in die hande te kry.
Groete,
Jeanine
Danie L - Des 2016
Algehele gradering
Die tuin is baie mooi en die gasvrou is baie vriendelik.
Out of Africa se terugvoer
Baie dankie vir die kommentaar!
Groete
Jeanine
Roland F - Des 2016
Algehele gradering
Okay for a 1 night stopover.
Out of Africa se terugvoer
Dankie Bev vir jou kommentaar!
Groete
Jeanine
Cyril V - Des 2016
Algehele gradering
Skoon en netjies maar nie baie gerieflik nie.
Out of Africa se terugvoer
Baie dankie vir u kritiek. Sal daarop probeer verbeter. Was glad nie bewus van die badkamer se slot.Dit werk. Soos ek verstaan van u die oggend van u vertrek het u vrou lanklaas so lekker geslaap sodat u eers kwart oor nege vertrek het.
Kritiek is gewoonlik goed om op te verbeter.
Vriendelike Groete
Jeanine
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Skietberglaan 5, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang