Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Out of Africa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jeanine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 57 resensies vir Out of Africa
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Amelia N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia N

Baie aangenaam.

Ons het baie lekker gebly by Out of Africa. Baie stil area.

Elna S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S

Very pleasant.

Very pleasant, no problems. Host very helpful.

Marius B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Genotvol.

Baie lekker oorgeslaap. Rustige plek met vriendelike ontvangs.

Talitha W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha W

Lekker.

Dit was 'n rustige plek met vriendelike mense.

Isak D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isak D

We had a good stay.

We slept well. The place is a bit small, but for staying overnight, it was good. I will use it again if needed.

Arthur W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur W

Sal weer kom oornag.

Die verblyf was heel aangenaam met 'n baie hulpvaardige eienares.

Ernest S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest S

Dit was gemiddeld.

Ja. Die kamer was net ongelooflik klein.

Lynette P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P

Kon op gemak ontspan.

Baie vriendelike ontvangs. Lekker warm water vir bad, want dit was baie koud, en lekker warm geslaap. Waardeer die verwarmer in die badkamer.

Magda S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magda S

Rustig.

Vriendelik ontvang en huisreëls bespreek. Kan net sorg vir beter kussings.

Lindie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B

Reg vir 'n oornag tussen JHB en Kaapstad.

Netjies, skoon, ruim, veilig.

Vicky V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky V

Heerlike oornag verblyf.

Oornag verblyf was heerlik en veilig vir my hondjie wat saam ons was. Baie gasvry.

Nicolene M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene M

Perfek vir wat ons nodig gehad het.

Die woonstel was veilig, ons motor het in 'n motorhuis oornag, die eienaar het groot vriesfasiliteite gehad aangesien ons met rou vleis gereis het, die kamer was goed ingerig, en daar was 'n veilige tuin waar ons hondjie kon rondhardloop. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.

Armand P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand P

Dit was heerlik!

Jeanine was baie aangenaam. Dit was 'n heerlike verblyf. Dankie!

Wihan M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wihan M

Gemaklik, rustig.

Goeie gastehuis vir oornagverblyf.

Monique F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique F

Stoppunt vanaf Durban.

Die gasvrou was fantasties in haar kommunikasie en die kamers was netjies. Die honde kon gemaklik in die tuin rondloop. Perfekte plek om te bly vir 'n halfpad stop.

Sybrand V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrand V

Goeie waarde vir geld.

Heeltemal voldoende, dankie.

Johan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Baie lekker geslaap en rustige omgewing, gaan weer van die diens gebruik maak.

Gemaklike en gerieflike oor nag gehad. Vriendelike ontvangs en diens wat ons daar ervaar het. Lekker stil en rustige plekkie weg van die gejaag van die groot pad. Dankie, dit was baie lekker daar.

Sam S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sam S

Lekker.

Ek het so lekker gebly.

Isak D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isak D

Gesellig en netjies.

Jeanine is vriendelik en gasvry. Het uit haar pad gegaan om ons kuier aangenaam te maak.

Bertus M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Bertus M

Nothing much.

Nothing to say. Not again.

Jacobus D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Net wat 'n mens verwag en 'n bietjie meer!

Alles en nog meer vir daai eerste koffie voor die vertrek die volgende oggend. Vars vrugte uit die tuin vir die gaste.

Antonie W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antonie W

Ideaal vir een nag se oorbly. Perfek vir 'n moeë reisiger.

Pers Kamer gekry. Baie klein, maar netjies en skoon, en al die bederfies is beskikbaar. Jeanine het baie goed gesorg vir ons, en ons kon heerlik uitrus. Bed was gemaklik en dis perfek vir een nag se oorbly. Die grootste bonus was die toesluit-motorhuis vir ons voertuig. Stilte en rustigheid is daar beslis.

Charl V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl V

Waarde vir geld.

Knap, maar skoon met vriendelike en akkommoderende mense.

Out of Africa se terugvoer

Baie dankie Charl.

Out of Africa
Pieter V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Rustig en gemaklik.

Netjiese kamer en badkamer. Skoon en goed toegerus.

Out of Africa se terugvoer

Baie dankie Pieter.

Out of Africa
Hennie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S

Aangenaam verras met bly plek en geriewe.

Sal beslis weer gebruik maak van die fasiliteit.

Letitia D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia D

Baie gerieflik en netjies gewees!

Sal vir seker weer daar oorslaap.

Bets K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets K

Klein en intiem, maar baie lekker.

Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Sy het ons dadelik laat voel asof ons haar al jare ken. Sal beslis weer by haar oorslaap as ons 'n volgende keer terugry van die Kaap af.

Maritsa S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maritsa S

Vriendelike mense, baie behulpsaam.

Hulle was baie accommodating met my bespreking en sonder enige ekstra koste my verblyf geskuif nadat ek vasgebrand het op my oorspronklike datum.

Gerda C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C

Quiet, peaceful, neat and clean.

Quiet with a bushveld atmosphere, neat clean small and safe.

Michael D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D

Het lekker ontspan na ’n lang dag se ry.

Baie rustig, skoon en vriendelik. Sal enige tyd teruggaan.

Jakes En Elsabe V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jakes En Elsabe V

Lekker geslaap.

Baie vriendelik en hulpvaardig.

Pearl W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pearl W

Kamer het geen vensters in nie, net ’n skuifdeur.

Plek netjies rustig maar kamer het geen vensters in nie net 'n skuifdeur en die plek was ontsettend warm, daar was wel 'n staanwaaier en dak waaier maar vir daai type hitte was dit ondraaglik.

Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Petro B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Petro B

Dit is so beknop 1 mens kan skaars rondom die bed loop en daar is geen plek vir bagasie nie. Die deure kan nie oopmaak nie dan stamp dit teen die bed. Die plek is te klein vir ’n dubbelbed. Veilige parkering en vriendelike ontvangs.

Ontvangs was vriendelik en parkering veilig. Die deure maak net kwart oop dan stamp dit teen die bed. Die plek is te klein vir ‘n dubbelbed maar enkelbed kan werk. Badkamerdeur het ‘n los spieël en wil afval as mens aan deur raak. Met aankoms plek vol goggas.

Esther H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther H

Perfek!

Janine was 'n wonderlike gasvrou en haar dame wat vir haar werk was net so vriendelik! Baie dankie!

Delia V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia V

Lovely family unit with everything you need for a quite and peaceful sleepover.

See stars.

Chris D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris D

Goeie koffie en genoeg komberse.

Kamer is bietjie klein, maar hulle is vriendelik en kon my die geskiedenis van die dorp vertel and sê waar die lekker kuierplekke is. Daar was 'n goeie verskeidenheid van koffie en genoeg komberse vir die vreeslike koue winter en 'n verwarmer.

Dawn V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn V

Verblyf was baie aangenaam. Gasvry en warm. Sal regtig aanbeveel dat die verblyf 'n lugversorger kry. Aangesien dit baie warm deel van Suid-Afrika is.

Verblyf was baie aangenaam. Die gasvrou was baie aangenaam. Sal wel aanbeveel dat die verblyf 'n lugversorger kry aangesien dit in een van die warmste dele van Suid-Afrika is.

Anthony D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony D

Fantasties.

Baie oulike plekkie en ook veilig. Die eienaar was baie hulpvaardig en vriendelik. Ons sal met liefde weer daar slaap.

Ian R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian R

Vriendelik en verwelkomend.

Dis 'n oase na 'n lang en veeleisende reis. Vriendelike ontvangs en veilige omstandighede. Hulle is bereid om die ekstra myl te loop vir hulle gaste. Beveel hulle aan met 'n glimlag. Mag hulle net sterker word.

Willem B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B

Hoewel basie het dit aan ons vereistes voldoen.

Aangenaam hoewel daar net 'n dakwaaier en dit 35 grade was, is die plekkie netjies.

Chanel D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chanel D

Baie vriendelik maar baie baie warm.

Baie vriendelik, netjies en stil en vreeslik pet friendly wat rêrig waardeer was, maar die kamer was vreeslik warm. Die waaier is nie genoeg afkoel nie.

Adaan D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adaan D

Vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Akkommodasie-geriewe gerieflik, maar gebrekkig in afleiding. Geen TV en stokoud tydskrifte.

Out of Africa se terugvoer

Dankie vir u terugvoer. Adverteer geen TV geriewe.

Groete,
Jeanine

Out of Africa
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Pieter R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Baie netjies en skoon.

Baie oulik.Die plek is netjies en skoon.

Carin P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin P

Skoon oornagfasiliteit.

Jeanine het ons baie tuis laat voel en uit haar pad gegaan om ons te help. Die kamers was skoon en netjies. Ons het heerlik gebraai. Die fasiliteit is geskik vir oorslaap na ‘n lang dag op die pad. Ons sal weer hier oorslaap: die prys is goed en mens het nie meer nodig vir een nag se verblyf nie.

Johan F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Aangenaam.

Van my aankoms by Out of Africa was net 'n spesiale oomblik. Kamer was skoon met skoon beddegoed. Die berg se aansig vanuit die badkamer asemrowend en die eienares maak als net spesiaal met haar borrelende persoonlikheid en persoonlike aandag en baie moeite.

Kathy B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy B

Baie lekker, het dit geniet.

Die beste plek om te slaap, goeie gasvryheid, aangenaam, sal weer daar bly, het dit baie geniet, die eienaar baie vriendelik en laat jou tuis voel. Tipiese Karoo vriendelikheid.

Freude B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freude B

Aangename, netjiese verblyf

Aangename, netjiese verblyf, baie vriendelike en behulpsame gasvrou, baie dankie!

CARINA P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
CARINA P

Ideale oornagplekkie.

Ontvangs was baie vriendelik en ek het lekker met die dame gekuier. Plekkie is klein, maar voldoende vir oornag. Dit was baie mooi skoon en ons kan dit aanbeveel.

Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Wendy S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wendy S

Skoon en netjies.

Vir 'n aand se rus was dit baie aangenaam.

Out of Africa se terugvoer

Dankie. Jammer vir die ongerief. Kom slaap volgende keer gratis.

Out of Africa
Alida N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Alida N

Skande om so plek te adverteer vir oornaggeriewe.

Die plek is 'n absolute skande en behoort nie geadverteer te word nie. Die prys is belaglik. Toilet werk nie. Die kombuisgeriewe is omhein met oggiesdraad wat slegter lyk as 'n hoenderhok. Geriewe swak. Beddegoed was baie oud en vuil. Badkamer is vuil met oop bottels seep en sjampoo. Kamer word geadverteer vir 4 mense maar is skaars groot genoeg vir 2. Baie slegte ervaring gehad vir dié prys.

Out of Africa se terugvoer

Baie dankie, Alida.

Ek is baie jammer as my plek nie goed genoeg vir julle gesin was nie. Op die fotos op LekkeSlaap se webwerf is wel die ou duvets maar julle het die nuwe duvets op die beddens gehad waarvan ek fotos na LekkeSlaap sal stuur. Op LekkeSlaap is fotos van beide my kamers. Ek het niks om weg te steek nie.

Die kombuisie is 'n buite kombuis, omring deur ogiesdraad om diere weg te hou uit die kombuis, en om die uitsig na Skietberg moontlik te maak vir mense wat natuurliefhebbers is. Die seep en sjampoe en conditioner in die badkamer is vir toeriste se gebruik sowel die poeier, Tabbard, watte, ens. Daarvan sal ek ook fotos stuur. Al die badkamers het dit in. Met aankoms het ek my voertuig verwyder uit die parkeerterrein om plek te maak vir albei julle voertuie sowel as 'n groot sleepwa.

Ek het u man ook met aankoms ingelig dat die toilet se handvatsel net opgelig moet word na gebruik. Julle is verwelkom na 'n skoon kamer met nuwe linne, twee enkelbeddens langs mekaar en twee enkelbedjies op mekaar soos op die foto.

Die kombuisie het 'n opwasbak met 'n kassie daaronder met alles wat julle nodig het vir aandete tot ontbyt (slaaibak, slaailepel ens. ingesluit), 'n yskassie, ketel, mikrogolf en tafel en stoeltjies. Koffie, tee, suiker, melk en yswater. Buite op die gras 'n braaiplek (wat jul wel gebruik het) met 'n tuin stel tot jul beskikking.

Vir die prys wat jul betaal het wonder ek maar net of julle 5-ster akkommodasie verwag het. Daar is ander plekke in Colesberg wat dit vir u teen 'n hoë prys sal aanbied.

Ai, ek is jammer vir julle slegte ervaring by Out of Africa en laat my twee maal dink of ek weer diere met hul eienaars sal toelaat.

Groete van 'n doodgewone gasvrou.
Jeanine

Out of Africa
Annelise D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise D

Die verblyf by Out of Africa was baie aangenaam.

Die kamer was kompak, netjies, goeie waarde vir geld. Janine is 'n baie gasvrye mens. Ek het tuis en baie veilig gevoel. Die enigste aspek wat ek wel genoem het was die moontlike oprigting van 'n gaasdeur om miggies en muskiete uit te hou en nogsteeds die deur oop te kan hou. Ek sal beslis weer daar gaan oornag.

Out of Africa se terugvoer

Baie Dankie,

Is heeltemal bewus daarvan en probeer my bes en soek oral daarna.
Sukkel omtrent om een in die hande te kry.

Groete,
Jeanine

Out of Africa
Danie L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Die tuin is baie mooi en die gasvrou is baie vriendelik.

Ons het lekker gebly en die verblyf is van die goedkoopste in Colesberg. Die enigste nadeel is dat die kamer bietjie klein was. Indien mens slegs hier oornag maak die klein kamertjie nie saak nie.

Out of Africa se terugvoer

Baie dankie vir die kommentaar!
Groete
Jeanine

Out of Africa
Roland F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Roland F

Okay for a 1 night stopover.

The accommodation was okay for a one night stay over. I would have preferred not staying in the main house although we were private.

Out of Africa se terugvoer

Dankie Bev vir jou kommentaar!
Groete
Jeanine

Out of Africa
Cyril V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Cyril V

Skoon en netjies maar nie baie gerieflik nie.

Geen hangplek vir klere - alle hangkaste is gesluit. Net een bedlampie. Badkamerdeur se slot werk net soms. Warmkombers se skakels direk onder jou skouers weerskante van bed. Nie regtig privaat nie - deel van huis.

Out of Africa se terugvoer

Baie dankie vir u kritiek. Sal daarop probeer verbeter. Was glad nie bewus van die badkamer se slot.Dit werk. Soos ek verstaan van u die oggend van u vertrek het u vrou lanklaas so lekker geslaap sodat u eers kwart oor nege vertrek het.
Kritiek is gewoonlik goed om op te verbeter.
Vriendelike Groete
Jeanine

Out of Africa
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Skietberglaan 5, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiNTM1MzQwLTZkZGYtNDcwNS04M2VhLWY3YjRhMjJlOWE1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 5 Skietberg Avenue Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.731910877251 25.087696015835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang