Out of Africa
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Skietberglaan 5, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Out of Africa is ’n privaat huis met 2 kamers, elk met sy eie ingang en veilige parkeerplek aan die voet van Skietberg in die dorpie Colesberg. Dit is ideaal vir gaste wat tussen Johannesburg, Kaapstad, Durban en Gqeberha (Port Elizabeth) reis.
Die Pers-kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelstapelbed. Die Groen-kamer het 2 enkelbeddens wat ook in 'n koningingrootte-bed omskep kan word op versoek. 'n kampkot en kampbedjie kan ook op versoek in die Groen-kamer voorsien word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, een met 'n bad, stort, wasbak en toilet en die ander met 'n stort, wasbak en toilet. Vir die winter is daar elektriese komberse. Verder het elke kamer 'n yskassie, ketel, mikrogolf, waaier, beskuit, koffie, tee, suiker, koue water en melk. Let dat die kamers nie lugversorging het nie.
Beide kamers het hul eie braaigeriewe en hout is beskikbaar om te koop. Daar is vriesgeriewe en veilige parkeerplek. Troeteldiere word toegelaat teen 'n ekstra fooi van R50 per troeteldier, maar slegs indien vooraf gereël.
Gaste kan die Colesberg-Kemper Museum besoek, Doornkloof Natuurreservaat en selfs Gariepdam verken of 'n maaltyd by Die Plattelander, Bordeaux, Horse and Mill, Innikraal, of Die Chargo-padstal gaan geniet wat sowat 2 km van die verblyf af is. Gaste is ook welkom om Skietberg te klim.
Die gastehuis fokus op 'n holistiese leefstyl.
Kom geniet 'n goeie nagrus voordat jy die langpad verder trotseer.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Jeanine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Skietberglaan 5, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Out of Africa het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Colesberg Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Skietberglaan 5, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang