Out of Nature Country Lodge
Beskrywing
Dié kampplek beskik oor 2 koepeltente met 2 enkelbeddens. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring. Dié tente bied slegs verblyf en sluit tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar in. Gaste kan van die gemeenskaplike braaigeriewe gebruik maak. Die ablusiegeriewe het storte, toilette en wasbakke.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Tentverblyf
Huisreëls
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tente bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring. Die tente bied slegs verblyf en sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n tafel en 'n elektriese punt in. Gaste kan die gemeenskaplike braaigeriewe gebruik. Daar is ook ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en wasbak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Tentverblyf
Huisreëls
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie vintage-styl kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste. Dié kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring. Hierdie kamers bied B&B-verblyf en sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, basiese eetgerei en breekware, lugversorging en 'n TV in. Gaste het ook toegang tot 'n sitarea met gemaklike sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie plaasstyl kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste. Dié kamers het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring. Hierdie kamers bied B&B-verblyf en sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, basiese eetgerei en breekware, lugversorging en 'n TV in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie plaasstyl kamers bied elk slaapplek aan 5 gaste. Dié kamers het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed opskep kan word en 3 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring. Hierdie kamers bied B&B-verblyf en sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, basiese eetgerei en breekware, lugversorging en 'n TV in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie vintage-styl kamers bied slaapplek aan 5 gaste. Dié kamers het 'n koningingrootte-bed en 3 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring. Dié kamers bied B&B-verblyf en sluit 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, basiese eetgerei en breekware, lugversorging en 'n TV in. Daar is braaigeriewe wat gaste kan gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed elk, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saamrbing. Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele en 'n kaggel. Die skuifdeure lei na 'n stoep met 'n uitsig op die berg en oor die kameeldoringbome. Daar is ook 'n losstaande braai en stoele om te ontspan. Gaste het toegang tot 'n tuin met 'n etenstafel vir 4 gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 78 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg B1, Gross Haigaimas Plaas, distrik Aris, Erfdeel 1, Windhoek, 0000, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang