Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Out of Nature Country Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
2.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Monique B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Rustig en mooi. Baie lekker gebly, baie dankbaar vir die aircon gewees. Al negatief wat ons het is hulle het vergeet om ons geiser aan te sit. Maar verder was dit baie mooi en rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Judith G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Sleg geslaap. Ons het baie lekker gebly, grieflik en goed ingerig totdat slaaptyd aangebreek het. Die perseel is teen die hoofweg na Keetmashoop en dink B4. Baie verbygaande verkeer - trokke reg deur die nag, omtrent niks geslaap. Dit is seker ok vir mense wat gewoond is aan dit, maar ek het stilte nodig om te kan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Trevor F
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Feb 2024

Nice chalet out of town. Place was great, breakfast was not up to much. Staff were friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Gerhard
Out of Nature Country Lodge
Hello Trevor, baie dankie vir die review. Ons gee 'n vol ontbyt met vrugte, koud vleise, kaas, eiers, worsies, yoghurt, brood en graankos. Laat weet asb. wat ons nog kan bysit om dit beter te maak. Ons sien ook jy rate ons net 3 vir veiligheid. Out of Nature is seker die veiligste plek rondom Windhoek en het geen misdaad nie. Laat weet asb. waarom jy nie veilig gevoel het nie. Groete, Liezel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 770
R 1 770 R 1 151
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 770
R 1 770 R 1 151
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg B1, Gross Haigaimas Plaas, distrik Aris, Erfdeel 1, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccd91d3859c59fce9904db55e08275c3e2304b2a3222ff4b457f65acca642a213a4fd28bc4b8639ca78e81d63a49972a6e13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 770 nouVanaf R1 151 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 B1 Main Road Farm Gross Haigaimas distrik Aris Portion 1 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.848964054244 17.114059925079

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang