Outeniqua Mountain Lodge
Beskrywing
Shaman is die eerste tent vanaf die lapa en badkamergedeelte. Toegerus met 4 driekwartbeddens, linne, storthanddoeke, breekware en eetgerei. Geen elektrisiteit binne die tent nie - kaggel beskikbaar in die winter.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg Privaat ablusiegeriewe in 'n blok-styl badkamer met 'n warm stort. Gemeenskaplike lapa met kookgeriewe, eetgerei, breekware en 'n storthanddoek word voorsien. Bring asb. jou eie swemhanddoeke en koplampie saam om saans buite rond te loop.
Huisreëls
Outeniqua Mountain Lodge behou die reg voor om 'n bevestigde bespreking te kanselleer. In hierdie geval is die volle bespreking terugbetaalbaar.
Outeniqua Mountain Lodge behou die reg voor om ons besprekingsvoorwaardes te verander sonder kennisgewing.
Ons het nie kredietkaart-, tjek-, of internet-fondsoorplasinggeriewe nie.
Inklok: 14:00
Uitklok: 10:00
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 1 bly gratis.
Kinders tussen 2 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Rainman is die tweede tent vanaf die lapa en badkamergedeelte. Toegerus met 4 driekwartbeddens, linne, storthanddoeke, breekware en eetgerei. Geen elektrisiteit binne die tent nie - kaggel beskikbaar in die winter.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg Privaat ablusiegeriewe in 'n blok-styl badkamer met 'n warm stort. Gemeenskaplike lapa met kookgeriewe, eetgerei, breekware en 'n storthanddoek word voorsien. Bring asb. jou eie swemhanddoeke en koplampie saam om saans buite rond te loop.
Huisreëls
Outeniqua Mountain Lodge behou die reg voor om 'n bevestigde bespreking te kanselleer. In hierdie geval is die volle bespreking terugbetaalbaar.
Outeniqua Mountain Lodge behou die reg voor om ons besprekingsvoorwaardes te verander sonder kennisgewing.
Ons het nie kredietkaart-, tjek-, of internet-fondsoorplasinggeriewe nie.
Inklok: 14:00
Uitklok: 10:00
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 1 bly gratis.
Kinders tussen 2 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elephant is die derde tent vanaf die lapa en badkamergedeelte. Toegerus met 4 driekwartbeddens, linne, storthanddoeke, breekware en eetgerei. Geen elektrisiteit binne die tent nie - kaggel beskikbaar in die winter.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg Privaat ablusiegeriewe in 'n blok-styl badkamer met 'n warm stort. Gemeenskaplike lapa met kookgeriewe, eetgerei, breekware en 'n storthanddoek word voorsien. Bring asb. jou eie swemhanddoeke en koplampie saam om saans buite rond te loop.
Huisreëls
Outeniqua Mountain Lodge behou die reg voor om 'n bevestigde bespreking te kanselleer. In hierdie geval is die volle bespreking terugbetaalbaar.
Outeniqua Mountain Lodge behou die reg voor om ons besprekingsvoorwaardes te verander sonder kennisgewing.
Ons het nie kredietkaart-, tjek-, of internet-fondsoorplasinggeriewe nie.
Inklok: 14:00
Uitklok: 10:00
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 1 bly gratis.
Kinders tussen 2 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bain's Cottage is 'n baie ou gebou wat sowat 200 jaar gelede deur Thomas Bain gedurende die konstruksie van die Prins Alfred-pas - die pas wat Knysna en Uniondale (R339) in die suid-oostelike deel van die Wes-Kaap verbind - gebou is. Bain's Cottage het 'n volledig toegeruste selfsorgkombuis met 'n groot gemeenskaplike leefarea, wat ook as 'n slaaparea gebruik word. Dié kothuis met sy pragtige stoep en aparte badkamer (toilet en bad) is ideaal vir vriendegroepe of gesinne.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
6 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Huisreëls
Outeniqua Mountain Lodge behou die reg voor om 'n bevestigde bespreking te kanselleer. In hierdie geval is die volle bespreking terugbetaalbaar.
Outeniqua Mountain Lodge behou die reg voor om ons besprekingsvoorwaardes te verander sonder kennisgewing.
Ons het nie kredietkaart-, tjek-, of internet-fondsoorplasinggeriewe nie.
Inklok: 14:00
Uitklok: 10:00
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 1 bly gratis.
Kinders tussen 2 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Lodge teen die heuwel met 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed met en suite-badkamer en die tweede kamer oor 2 enkelbeddens met 'n bad en stort. Toegerus met 'n oopplan-kombuis en -leefvertrek met uitvoubank, keramiekkaggel, dek met patiomeubels en braaitoerusting van vleklose staal. Ten volle toegerus vir selfsorg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Outeniqua Mountain Lodge behou die reg voor om 'n bevestigde bespreking te kanselleer. In hierdie geval is die volle bespreking terugbetaalbaar.
Outeniqua Mountain Lodge behou die reg voor om ons besprekingsvoorwaardes te verander sonder kennisgewing.
Ons het nie kredietkaart-, tjek-, of internet-fondsoorplasinggeriewe nie.
Inklok: 14:00
Uitklok: 10:00
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 1 bly gratis.
Kinders tussen 2 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid teen die heuwel met 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede kamer het 'n bad en stort. Toegerus met 'n oopplan-kombuis en -leefvertrek, uitvoubank, keramiekkaggel, dek met patiomeubels en braaitoerusting van vleklose staal. Ten volle toegerus vir selfsorg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Outeniqua Mountain Lodge behou die reg voor om 'n bevestigde bespreking te kanselleer. In hierdie geval is die volle bespreking terugbetaalbaar.
Outeniqua Mountain Lodge behou die reg voor om ons besprekingsvoorwaardes te verander sonder kennisgewing.
Ons het nie kredietkaart-, tjek-, of internet-fondsoorplasinggeriewe nie.
Inklok: 14:00
Uitklok: 10:00
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 1 bly gratis.
Kinders tussen 2 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is teen die waterkant met 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamet het 'n en suite-badkamer en die tweede kamer het 'n bad en stort. Toegerus met 'n oopplan-kombuis en -leefvertrek, uitvoubank, keramiekkaggel, dek met patiomeubels en 'n Weber-braai. Ten volle toegerus vir selfsorg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Outeniqua Mountain Lodge behou die reg voor om 'n bevestigde bespreking te kanselleer. In hierdie geval is die volle bespreking terugbetaalbaar.
Outeniqua Mountain Lodge behou die reg voor om ons besprekingsvoorwaardes te verander sonder kennisgewing.
Ons het nie kredietkaart-, tjek-, of internet-fondsoorplasinggeriewe nie.
Inklok: 14:00
Uitklok: 10:00
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 1 bly gratis.
Kinders tussen 2 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prins Alfredpas, R339, De Vlugt, 6490, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang