Over The Edge Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 23 Seaview-weg, Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Over The Edge Cottage is 'n privaat kothuis op die eienaar se perseel in Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth). Die kothuis is in 'n pragtige tuin met panoramiese see-uitsigte.
Die oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste met 'n dubbelbed en beskik oor 'n leefarea, kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste.
Die kothuis het 'n glasskuifdeur wat lei na 'n dek met braaigeriewe en onbelemmerde uitsigte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Olivia Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 91
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Erf 23 Seaview-weg, Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Over The Edge Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 23 Seaview-weg, Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap