Oxford Lodge
Beskrywing
Hierdie kamers beskik elk oor 1 driekwartbed, 'n en suite-stort, 'n yskassie, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met DStv (hotelpakket).
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 6 en 12 jaar betaal R95.
Rookbeleid: In die geval dat gaste in enige van ons kamers rook, sal die boetes as volg wees: 'n Boete van R1500 is betaalbaar met vertrek vir 'n onverhuurbare kamer wat die volgende sal insluit: die chemiese was van die mure, plafon en mat; die droogskoonmaak van die gordyne, nagval en kussings; die kamer se tarief vir 1 nag aangesien die kamer in die proses van 'n chemiese behandeling is.
Rokers is welkom om in die aangewese rook-areas te rook. Respekteer asb. die gas wat die kamer na jou gaan gebruik.
Besoekers sal toegelaat word, indien dit met die bestuur gereël word. Indien bestuur nie in kennis gestel word van die besoekers nie, sal 'n boete van R200 per dag/nag gehef word. Enige besoeker wat later as 21:30 bly, moet R200 per dag betaal. Neem asb. die gaste in die voorste kamers by die ontvangs in ag, deur nie te raas nie.
Enige skade aan die perseel of besittings van Oxford Lodge sal teen die vervangingswaarde gehef word.
Geen alkohol mag buite die kamers gedrink word nie.
Ons vra dat alle geraas tot 'n minimum gehou sal word ten alle tye sodat al die gaste by Oxford Lodge 'n goeie nagrus kan hê.
Strykysters en strykplanke is beskikbaar by ontvangs, met 'n gepaardgaande terugbetaalbare deposito van R50.
Die eienaars aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige verlies of skade wat deur diefstal of 'n brand aangerig word nie.
Kamer 17, een van die dubbelkamers, is rolstoelvriendelik. Doen gerus navraag vir meer inligting rakende die rolstoelvriendelike geriewe.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers beskik elk oor 'n dubbelbed, 'n en suite-stort, 'n yskassie, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met DStv (hotelpakket).
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed

Hierdie kamers beskik elk oor 2 driekwartbeddens, 'n en suite-stort, 'n yskassie, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met DStv (hotelpakket).
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 6 en 12 jaar betaal R95.
Rookbeleid: In die geval dat gaste in enige van ons kamers rook, sal die boetes as volg wees: 'n Boete van R1500 is betaalbaar met vertrek vir 'n onverhuurbare kamer wat die volgende sal insluit: die chemiese was van die mure, plafon en mat; die droogskoonmaak van die gordyne, nagval en kussings; die kamer se tarief vir 1 nag aangesien die kamer in die proses van 'n chemiese behandeling is.
Rokers is welkom om in die aangewese rook-areas te rook. Respekteer asb. die gas wat die kamer na jou gaan gebruik.
Besoekers sal toegelaat word, indien dit met die bestuur gereël word. Indien bestuur nie in kennis gestel word van die besoekers nie, sal 'n boete van R200 per dag/nag gehef word. Enige besoeker wat later as 21:30 bly, moet R200 per dag betaal. Neem asb. die gaste in die voorste kamers by die ontvangs in ag, deur nie te raas nie.
Enige skade aan die perseel of besittings van Oxford Lodge sal teen die vervangingswaarde gehef word.
Geen alkohol mag buite die kamers gedrink word nie.
Ons vra dat alle geraas tot 'n minimum gehou sal word ten alle tye sodat al die gaste by Oxford Lodge 'n goeie nagrus kan hê.
Strykysters en strykplanke is beskikbaar by ontvangs, met 'n gepaardgaande terugbetaalbare deposito van R50.
Die eienaars aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige verlies of skade wat deur diefstal of 'n brand aangerig word nie.
Kamer 17, een van die dubbelkamers, is rolstoelvriendelik. Doen gerus navraag vir meer inligting rakende die rolstoelvriendelike geriewe.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers beskik elk oor 3 driekwartbeddens, 'n en suite-stort, 'n yskassie, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met DStv (hotelpakket).
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 6 en 12 jaar betaal R95.
Rookbeleid: In die geval dat gaste in enige van ons kamers rook, sal die boetes as volg wees: 'n Boete van R1500 is betaalbaar met vertrek vir 'n onverhuurbare kamer wat die volgende sal insluit: die chemiese was van die mure, plafon en mat; die droogskoonmaak van die gordyne, nagval en kussings; die kamer se tarief vir 1 nag aangesien die kamer in die proses van 'n chemiese behandeling is.
Rokers is welkom om in die aangewese rook-areas te rook. Respekteer asb. die gas wat die kamer na jou gaan gebruik.
Besoekers sal toegelaat word, indien dit met die bestuur gereël word. Indien bestuur nie in kennis gestel word van die besoekers nie, sal 'n boete van R200 per dag/nag gehef word. Enige besoeker wat later as 21:30 bly, moet R200 per dag betaal. Neem asb. die gaste in die voorste kamers by die ontvangs in ag, deur nie te raas nie.
Enige skade aan die perseel of besittings van Oxford Lodge sal teen die vervangingswaarde gehef word.
Geen alkohol mag buite die kamers gedrink word nie.
Ons vra dat alle geraas tot 'n minimum gehou sal word ten alle tye sodat al die gaste by Oxford Lodge 'n goeie nagrus kan hê.
Strykysters en strykplanke is beskikbaar by ontvangs, met 'n gepaardgaande terugbetaalbare deposito van R50.
Die eienaars aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige verlies of skade wat deur diefstal of 'n brand aangerig word nie.
Kamer 17, een van die dubbelkamers, is rolstoelvriendelik. Doen gerus navraag vir meer inligting rakende die rolstoelvriendelike geriewe.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 67 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 128 Deputasie Straat, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang