Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oxford Safaris

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 334 Oxford Steenbokpan, Erfdeel 1 van 3, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oxford Safaris is in Limpopo, Suid-Afrika geleë en vir sy gasvryheid, wildverskeidenheid en bewaringsfokus bekend.

Dié lodge is sowat 4 uur vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en naby die Botswana-grens. Dit bied toegang tot meer as 44 spesies en is 'n gesogte bestemming vir gesinne en safarigroepe.

Oxford Safaris is 'n omheinde lodge met 'n toegangsbeheerde hek. Gaste kan tussen 3 chalets kies wat elk 'n privaat badkamer het. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n dubbeldeur-yskas, gasstoof en 'n mikrogolfoond toegerus is.

Die lodge het ook 'n eetarea, kroeg, pooltafel, boma en TV-kamer. Aktiwiteite op die perseel sluit wildritte, begeleide bosroetes, swem, asook wild- en voëlkyk in.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Drankies ingesluit
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Plaas 334 Oxford Steenbokpan, Erfdeel 1 van 3, Lephalale, 0555, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 470
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 470
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 334 Oxford Steenbokpan, Erfdeel 1 van 3, Lephalale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef5b14ee6ed39f46d382737e8f39ff4e4e845271a4f7a9a9f50e09cfff29c32ff4a722ac31ba0083cf48b8ed4c9411168ef7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense Farm 334 Oxford Steenbokpan Portion 1 of 3 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.75 27.383333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang