Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oxnead Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.2
Anzelle F
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Klein plekkie maar goed genoeg as jy net wil oornag. Ons het net slaapplek gesoek vir 'n aand uit in die stad en Oxnead was net wat ons nodig gehad het. Dit was perfek vir ons, die twee kamers langs mekaar vir ons en vriende. Ons is vriendelik ontvang en vir seker dat ons voertuig veilig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Dankie Anzelle. Ek waardeer die terugvoer oor ons twee klein ekonomiese kamers. Ek is bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle weer.

Ronel B
1 nag
5.0
Jan 2025

Rustig en gemaklik. Dit was my tweede keer wat ek daar oorbly. Alles wat jy benodig, is daar. Lekker naby hospitaal en 2 groot winkelsentrums. Pluspunt is definitief die Netflix-kanaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Altyd lekker om jou te verwelkom. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit.

Peter T
1 nag
5.0
Des 2024

Pleasant enough. Quiet neighbourhood, decent furnishings, friendly and accommodating host. Sufficient for a decent overnight rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Thanks. Highly appreciate your feedback.

Taryn V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Rustig. Rustige, veilige oorslaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie.

Cecilia T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Ons het lekker geslaap! Oxnead het voorsien in al ons behoeftes, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Dankie Cecilia. Ons waardeer jou terugvoer.

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Belinda L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rustige, skoon oornag daar spandeer. Heerlik gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Dit was 'n groot plesier. Dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

Tertia Cecilia T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker gebly en veilig geslaap. Baie lekker gebly en rustig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Baie dankie. Ons waardeer jou positiewe terugvoer ontsettend baie.

Elsje D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Aangename verblyf. Goeie waarde vir geld, goeie ligging naby Netcare Pretoria East hospitaal. Sal weer van hul diens gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Dankie dat jy tyd gemaak het om terugvoer te gee. Dit was 'n voorreg om jou hier te huisves.

Jana V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Was waarde vir geld. Baie huislik en presies wat ons vir gevra het! Baie gasvry en ligging was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johanita-straat 802, Moreletapark, Pretoria, 0044, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjNWM1NmE5LTMyYjItNGQxZC1iYzYzLTU5YTI1MGYxN2NmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 802 Johanita Street Moreletapark 0044 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.8140252 28.2970897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang